Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Station Calitzdorp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gavin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. What an interesting stay and well done to the owners. I watched the rugby there and what a vibe the place had. Thanks again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
The Station Calitzdorp
Thank you for your lovely review! We are happy you could stay with us and also join us for the rugby! Please do pop in again! Station Greetings - Andri Dare

Lizette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Will definitely recommend! We had a great stay! Rooms are clean and very friendly service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige stasie, lekker gebly. Treinstasie baie oulik en netjies ingerig. Het baie lekker gebly en geslaap! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker blyplek en uitstekende waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend, skoon, pragtig, netjies en bly dat daar mense is wat dit behou. Jarelange herinneringe vasgegrond op Calitzdorp se treinstasie, met spore van staal wat voor jou kamer lê, en waar jy in die kaartjiekantoor slaap en besef buite jou deur is die platform wat jare lank deur mense gebruik is. Mag hierdie vir ons jong mense behoue bly. Ontvangs deur Calitzdorp se vriendelike mense is net iets anders vir ons. Die geriewe is skoon en daar is lekker gesellige aande by die ou pakkieskantoor wat omskep is in 'n lekker atmosfeer waar mens iets kan kom drink en oor die vlaktes en spore van Calitzdorp Treinstasie kan staar. Definitief 'n plek waar jy nooit moet verbyry sonder om die spore van Calitzdorp te besoek en aande onder die sterre en die ruim oop vars lug op die platform te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
The Station Calitzdorp
Oh wow, Corne! Dankie vir die pragtige woorde! Dit was 'n absolute plesier gewees om julle as gaste te kon hê! Mag julle avonture jul nog na wonderlike plekke neem - en hopelik weer eendag hier by ons verby. Altyd baie welkom! Stasie Groete - Andri & Shaun

Sven V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lovely, friendly, clean, vibey atmosphere to stay over. Comfy beds, lekker braai, nice pool.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles G
1 nag
5.0
Jan 2024

Peaceful and secure. Peaceful and full of nature, owls nesting, birds singing. Also, the night staff were friendly and made me feel safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-heinrich N
1 nag
4.8
Apr 2024

Baie lekker en rustig. Mooi, skoon, netjies, sal beslis weer kom en dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tamlyn J
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

We had a lovely time here. We enjoyed the atmosphere and will be back. Awesome place. Adults and kids loved it. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Nie my eerste keer nie en definitief nie die laaste keer nie. Net so lekker soos voorheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-straat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef49ef074f39e25d29fbc0743d9b8f7c4cd67e38fe283f0dad1d8f8208c40df86faacf60dc3b709253fac6d8d14bc52a0097?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Station Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.539396032054 21.685273647308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang