Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stellenbosch Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Laetitia W
1 nag
5.0
Sep 2024

Ons was aangenaam verras en dit was 'n heerlike kuiertjie. Ons het heerlik gebly. Die eenheid was netjies, ruim en gesellig. Dominique het by aankoms vriendelik ontvang en behoorlik op die hande gedra. Baie dankie. Ons was baie impressed met die professionele en vriendelike bestuur alhoewel die reënweer dit vir hulle baie moeilik gemaak het, het hulle alles vlot laat verloop. Die ontbyt en diens in die restaurant was ook uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld. Ons het slegs een aand oornag, maar dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly! Wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martli S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie plek om te bly in die middel van die dorp. Baie geniet en goeie waarde vir geld, vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik en ideaal geleë. Baie aangenaam. Baie sentraal geleë met ondergeboude parkering. Uitstekende diens en baie lekker kamer. Ons het baie van die binnehof-ontbytplek gehou. Heerlike lugversorging in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann V
1 nag
5.0
Jan 2024

Heerlik en ontspanne. Baie lekker gebly en die personeel was altyd vriendelik en behulpsaam gewees. Netjies, skoon en die dekor pas so mooi by die historiese hotel in Stellenbosch se middedorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
1 nag
4.6
Sep 2024

Naby aan alles! Baie dankie, ek het lekker gebly. Personeel vriendelik en vaardig. Ek was egter ongemaklik op die grondvloer om my deur oop te los deur die nag, was nie seker of die area toegesluit word deur die nag nie. Ek sou verkies om op die boonste vlak te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heleen V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Waarde vir geld en ideaal geleë. Aangename verblyfervaring in die hartjie van Stellenbosch. Heerlike ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnet V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Good. Issue with parking. Got there, no parking available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Petronella D
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2024

Vriendelike en behulpsame personeel. Lekker gebly, net min waarde vir geld. Kamer kort opgradering.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R2 140
R2 140 R1 819
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 140
R2 140 R1 819
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Dorp- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKHozAMaghm6tXuspwylHvbfxnRIFz7AUaFJwEyEHkbSeGolcK4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 140 nouVanaf R1 819 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Coner of Dorp and Andringa Streets Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.938691488134 18.861229419708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang