Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stellenbosch Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 44 resensies vir The Stellenbosch Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Maresa H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa H

Ons het baie lekker gebly!

Wonderlike ervaring.

Martli S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martli S

Goeie plek om te bly in die middel van die dorp.

Baie geniet en goeie waarde vir geld, vriendelike en behulpsame personeel.

Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heerlik en ideaal geleë.

Baie aangenaam. Baie sentraal geleë met ondergeboude parkering. Uitstekende diens en baie lekker kamer. Ons het baie van die binnehof-ontbytplek gehou. Heerlike lugversorging in die kamer.

Jo-ann V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V

Heerlik en ontspanne.

Baie lekker gebly en die personeel was altyd vriendelik en behulpsaam gewees. Netjies, skoon en die dekor pas so mooi by die historiese hotel in Stellenbosch se middedorp.

Heleen V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Waarde vir geld en ideaal geleë.

Aangename verblyfervaring in die hartjie van Stellenbosch. Heerlike ontbyt.

Johnet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johnet V

Good.

Issue with parking. Got there, no parking available.

Petronella D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petronella D

Vriendelike en behulpsame personeel.

Lekker gebly, net min waarde vir geld. Kamer kort opgradering.

Fraser M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fraser M

Perfek!

Alles was perfek. Die personeel was baie behulpsaam.

Elaine G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine G

Baie dankie vir julle moeite! Ons het heerlik gekuier.

Ons het baie lekker gekuier.

Lourens S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S

Baie lekker en goed geleë

Lekker restaurant, goeie kos, binne vinnige bereik van alle wynplase.

Veronique S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S

Right in the middle of Stellenbosch.

The hotel staff is extremely helpful and friendly. The room was available earlier than announced without any problem. The room was well-located and quiet. The breakfast in the restaurant is very convenient and generous. Parking is available in an underground garage. But our car was too high and couldn't enter the garage. The staff helped us secure a parking spot outside on the street, really appreciated.

Tabu V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Baie lekker ligging.

Naby alles. Uitstaande ontbyt en gasvryheid.

Lee Al Floyd G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee Al Floyd G

Perectly located.

Improvment on WiFi in rooms essential. As range and quality very poor. Lastly, the bed was very uncomfortable. Probably overly used and passed used by date. Replacement and improvement on these areas are crucial.

Louise D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise D

Aangename hotel, maar nie waarde vir geld nie.

Televisie hang skeef. Amper geen wi-fi. Ontbyt onder standaard.

Wayne D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne D

Comfortable, enjoyable, exactly what I needed. Secure parking with security staff on duty. Restaurant had nice ambience and décor.

Breakfast was not ready at 7 am as advertised, most likely due to load shedding. The staff should have mentioned this to guests beforehand. They did mention loadshedding for the evening when booking in, but I could not find the light in my room they told me I would find for use during loadshedding.

Gerhard V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard V

Teleurstellend.

Geen kragopwekker of noodligte in kamers nie, kan by ontvangs kry. Hoekom word dit nie reeds in kamers gesit as hulle weet daar is load shedding nie. Kamers eers na twee gereed a.g.v. load shedding. Nie kliënte se probleem nie.

Christiaan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H

Het laat die aand arriveer. Ek was baie goed ontvang en alles was in orde.

Dit was ongelukkig baie vinnig, maar die ervaring was baie lekker. Ek sal weer terug wees met my vrou. Baie dankie vir 'n lekker vinnige kuier. Die personeel was baie vriendelik en behulpppsaam, al het ek eers na 10 pm ingeboek. Ontbyt het gevoel soos my ouma s'n. Gevoel of ek tuis was. Baie dankie vir julle gasvryheid. Volgende keer bring ek my vrou saam en bly 'n paar aande. Groete.

Madeleine C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Amazing.

Ons het dit baie geniet. Hotelpersoneel is baie vriendelik en gasvry. Al nadeel is dat daar te min parkering is.

Evane S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evane S

We had a lovely stay, thank you!

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het lekker gebly, dankie.

Sien ster-gradering.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Henri V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henri V

Sentraal geleë.

Oor die algemeen 'n bekostigbare en goed geleë plekkie om kop neer te lê. Die Wi-Fi ontvangs in die kamer was nie na verwagting nie. Nogtans, netjies en skoon met vriendelike personeel.

Ben L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L

Fantasties.

Fantastiese ligging, mooi hotel. Puik etes en diens.

Sannel S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannel S

Fantasties, ontbyt heerlik, ligging great. Alles was baie lekker!

Was regtig baie lekker, lekker kamer, skoon beddegoed, ontbyt geniet, ligging was great. Baie dankie!

Willem B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Uitstekend.

Baie aangename personeel. Kwaliteit van verblyf, reëlings, kamers uitstekend.

Zani T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T

Heerlik.

Heerlik sentraal, skoon en gerieflik.

Maggie M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie M

Uitstekend.

Beste Internet-spoed ooit - vinnig, geen probleme met aanteken nie, baie goeie diens, restaurant is ongelukkig baie gemiddeld, maar gelukkig is mens in Sentraal Stellenbosch en jou opsies is legioen.

Eben S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben S

Baie lekker gewees.

Die ligging van die Hotel is uitstekend en dit is regtig waarde vir geld.

Wilma M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma M

Dit was só lekker om vriendelike personeel te sien.

En Afrikaans! Als was 100%.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Hannes J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes J

Ek het my verblyf positief ervaar.

Met aankoms was die personeel vriendelik. Hulle was behulpsaam en ek is tot in my kamer bygestaan. Alles is noukeurig aan my verduidelik. Dit is skoon en goed geleë. Baie mooi. Ontbyt was baie lekker.

Marianne O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne O

Uitstekende ligging in hartjie van dorp, fantastiese ontbyt, pragtige restaurant, parkering veilig gratis en onderdak, heerlike terrasse na binnekant van hotel, staf vriendelik!

Pragtige ou gebou maar ontvangsarea kan gemoderniseer word. Kamers baie gerieflik. Lugversorging vat nogal lank om aan gang te kom. Sekuriteit kyk na deur by kamer 6 wat baie oopstaan na straat.

Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lorna S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna S

Goed!

Hoewel die hotel besig was met opknappingswerk, het dit ons glad nie beïnvloed nie. Kamer was skoon, die personeel baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was regtig baie aangenaam!

Daniel K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K

Dis meer as wat ek verwag het!

Diens baie behulpsaam en vriendelik.

Hannelie K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie K

Personeel fantasties, kamers lieflik oorgedoen en baie skoon en mooi.

Die hotel is baie sentraal geleë, die personeel is baie hulpvaardig en die kamers is puik oorgedoen.

Claudi G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudi G

Vriendelike diens, sentraal geleë en knus.

Wonderlike plekkie ... Ons kamer was net langs die skoonmakers se ingang en hulle het so bietjie lawaai in die oggend. Sodra die restaurant opgeknap is, sal dit nog beter wees.

Chris B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris B

Nie wat ons verwag het nie.

Ons is aanvanklik in kamer 26 geboek, en moes met aankoms met 'n brand trap in gietende reën na die kamer beweeg. Daar is ook geen direkte hysertoegang tussen ontvangs nie en etlike stelle trappe moet geklim word om by die kamer te kom. Ons het 'n ander kamer versoek en kamer 4 is aan ons toegeken. Alhoewel die kamer pragtig en luuks is, is dit teenaan ontvangs geleë. Gedurende die aand tot baie laat was daar heeltyd 'n lawaai by ontvangs, en Vrydagoggend is ons baie vroeg (teen 6 uur) al wakker geraas deur die kontrakteurs wat bouwerk met groot geraas begin het. Die Stellenbosch Hotel is 'n lieflike bestemming en baie sentraal geleë, maar die volgende het die verblyf onaangenaam gemaak: die ligging van kamer 26, die brandtrap wat toegang tot die kamer verleen in gietende reën, geen hysers. Daar was beurtkrag die aand, en ons is met een enkele liggie toegerus (geen krag opwekkers nie). Op aanvraag is ons deur 'n tweede liggie voorsien. Die kontrakteur wat verbeterings doen op die perseel is rus versteurend en onveilig. Die webtuiste is misleidend en maak geen melding van die kontrakteurs en verbeterings nie. Gaste bespreek in goeder trou en word dan met aankoms gekonfronteer met die onaangename omstandighede. Gegewe die huidige omstandighede sou 'n korting op die normale tarief verwag word.

Liezl B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Presies wat ons nodig gehad het.

Die hotel was presies wat ons nodig gehad het op 'n besigheidsbesoek aan Stellenbosch. Baie dankie.

Johnny V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny V

Puik, dankie.

Baie gerieflik en sentraal geleë naby restaurante en winkels.

Grethe P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grethe P

Geweldig goed geleë. Ruim kamers. Nagpersoneel van die beste!

Sien die sterre hieronder.

Sonet B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet B

It was a trip down history. Wonderful!

Die verblyf was wonderlik en die ligging fantasties - naby aan alles! Ons was mal oor die ontbyt.

Herman E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E

Goeie verblyf in die hartjie van Stellenbosch.

Sien die sterre hieronder.

Ronelle B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle B

Outentiek en 'n wonderlike ervaring.

Die Stellenbosh Hotel weerspieel die essensie van die Bolandse kultuur en tradisie. Dit is outentiek, luuks en omring deur eksklusiewe eiesoortige unieke boetiekwinkeltjies en restaurante.

Ilze E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ilze E

Te veel geld vir wat ons gekry het.

Sien die sterre hieronder.

Denise N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N

Wonderlik! Ons het so lekke gekuier, die hotel is sentraal wat baie gerieflik is.

Ons het so lekke gekuier by die hotel. Die kamers is skoon, netjies en baie goed toegerus. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, en daardie ontbyt, lip-lekke! Baie dankie vir die kuiertjie.

Vanaf R2 090
R2 090 R1 777
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 090
R2 090 R1 777
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Dorp- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKHozAMaghm6tXuspwylHvbfxnRIFz7AUaFJwEyEHkbSeGolcK4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 090 nouVanaf R1 777 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Coner of Dorp and Andringa Streets Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.938691488134 18.861229419708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang