Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stoep Cafe

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Zahn R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sien bo. The Stoep Cafe is stunning! Die verblyf is pragtig en smaakvol gemeubileer - silwerskoon. Dit was heerlik om in die swembad lafenis te soek in die warm somerweer en daarna te sit en lees op die groot gemaklike banke op die stoep. Die feit dat daar 'n restaurant is, was 'n groot pluspunt en die kos was heerlik! Ons het al 'n paar maal in Komatiepoort oorgeslaap en ek kan nie glo dat ons nou eers The Stoep ontdek het nie. Ons sal voorts nerens anders bly nie. Baie, baie dankie - julle is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Witte A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

100%. Baie lekker. Alles reg. Geen probleem. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fab, relaxing and comfortable. Had a fabulous stay. Everyone was friendly and in a perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Nice place to stay, will go back and stay. Really good, air conditioners in our room did not work too well, no fan but the stay was pleasant. The shower rose sprayed all over but was not an issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Oornag en ontbyt. Baie netjies en skoon en groot familie kamer. Oortref verwagtinge. Restaurant is baie tegemoetkomend. Regtig goeie oornag akkommodasie oppad terug na ons Mosambiek vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Het baie lekker gekuier, stil en rustig gewees. Baie lekker gebly. Die kos by die restaurant was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Goed geleë vir die Wildtuin. Ja.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Lekker slaap. Lekker gekuier. Alles wat nodig is. Vriendelike diens. Restuarant se Hoender-schnitzel kort bietjie aandag en die aartappelskyfies kort nog meer aandag (ou olie, not nice). Mengelslaai is nie slaai sonder fetta en olywe nie. As die spyskaart sê mozzarella-kaas, dan nie chedder nie, né. . Sal weer kom oorslaap op The Stoep.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeany H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Lekker! Dankie vir lekker gemaklike, skoon, goed toegeruste oornag plek. Restaurant op die perseel is 'n groot bonus, veral as 'n mens op reis is met klein kindertjies. Vriendelike diens. Ons is op die hande gedra en die kos is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gideon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Te kort. Diens was fantasties deur alle personeel met wie ons in aanraking gekom het. Die kos was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 74, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxZDY5YTkxLWQ5MTMtNDM5MC05YzA5LTRjMmFiNmY0MDkxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 74 Rissik Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.433915391752 31.953413486481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang