Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stoke House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Marizanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker, en sal enige tyd weer terugkeer. Baie goeie ligging, stap afstand van al die winkels en restaurante. Baie mooi blyplek en 'n baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Mooi, ingerigte en skoon verblyf. Alles en meer as wat 'n mens verwag. Netjies, skoon, stil area, modern. Liggies vir load shedding. Ons drink nie alkohol nie, maar daar was gratis drankies by Clarens Brewery wat baie gaaf is. Met vreeslike vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey
The Stoke House
Baie Dankie Adriaan! We are thrilled that you loved your stay with us! Looking forward to having you back again soon.

Phillip G
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie rustig en goed geleë. Het die verblyf baie geniet. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leroux B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Dit was baie aangenaam, sonder probleme en baie netjies. Die verblyf was baie netjies en skoon. Sal definitief weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Skoon en netjies. Dit was 'n plesier om daar te bly. Lekker gebly. Baie skoon en netjies. Ek kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Pragtig, alles wat jy nodig het, skoon verblyf! Baie dankie, ons het lekker gebly. Baie dankie vir die ekstra verwarmer en die warm kombers. Die plek was pragtig en netjies. Dankie vir die vouchers. Ons sal beslis hierdie plek aanbeveel, net 'n nota, dat dit naby 'n skool is. Ons het net gesorg dat ons eers later die middag terugkom (as skool uit was), maar in die oggend is dit besig tot die skool begin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Hack P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Pleasant. Busy street, especially during the school term. The property is in close proximity to a school, and it gets noisy during school drop-off and pick-up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Henno J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker gebly vir die aand, perfekte oornagplek. Baie lekker gebly, alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Ongelooflik lekker en die eienaar was baie hulpvaardig. Wat anders kan mens sê as wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey
The Stoke House
Thank you Simone, it was lovely having you stay with us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 123, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98472e955c59a4d1858cf9930a59e93f2a01ad78701408cd7cd0a4b50cf041b6106ab6627f026f8f6f9277a521c8d9c80e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 123 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519727156924 28.417206570829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang