Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stoke House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir The Stoke House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marizanne V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne V

Baie lekker, en sal enige tyd weer terugkeer.

Baie goeie ligging, stap afstand van al die winkels en restaurante. Baie mooi blyplek en 'n baie vriendelike gasheer.

Adriaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Mooi, ingerigte en skoon verblyf.

Alles en meer as wat 'n mens verwag. Netjies, skoon, stil area, modern. Liggies vir load shedding. Ons drink nie alkohol nie, maar daar was gratis drankies by Clarens Brewery wat baie gaaf is. Met vreeslike vriendelike personeel.

The Stoke House se terugvoer

Baie Dankie Adriaan! We are thrilled that you loved your stay with us! Looking forward to having you back again soon.

The Stoke House
Phillip G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G

Baie rustig en goed geleë.

Het die verblyf baie geniet. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Leroux B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroux B

Dit was baie aangenaam, sonder probleme en baie netjies.

Die verblyf was baie netjies en skoon. Sal definitief weer gebruik maak van hulle.

Chris H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Skoon en netjies. Dit was 'n plesier om daar te bly.

Lekker gebly. Baie skoon en netjies. Ek kan dit definitief aanbeveel.

Sharon D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Pragtig, alles wat jy nodig het, skoon verblyf!

Baie dankie, ons het lekker gebly. Baie dankie vir die ekstra verwarmer en die warm kombers. Die plek was pragtig en netjies. Dankie vir die vouchers. Ons sal beslis hierdie plek aanbeveel, net 'n nota, dat dit naby 'n skool is. Ons het net gesorg dat ons eers later die middag terugkom (as skool uit was), maar in die oggend is dit besig tot die skool begin.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Hack P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hack P

Pleasant.

Busy street, especially during the school term. The property is in close proximity to a school, and it gets noisy during school drop-off and pick-up.

Henno J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno J

Baie lekker gebly vir die aand, perfekte oornagplek.

Baie lekker gebly, alles wat mens nodig het.

Simoné D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné D

Ongelooflik lekker en die eienaar was baie hulpvaardig.

Wat anders kan mens sê as wow.

The Stoke House se terugvoer

Thank you Simone, it was lovely having you stay with us.

The Stoke House
Sune T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune T

Ons sal dit hoogs aanbeveel.

The Stoke House is 'n pragtige plek met alles wat mens sou nodig kry. Ons het heerlik gebly.

Juan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Relaxing and comfortable.

The Stoke House has a modern, but homely feel. Very neat and clean. Every small detail was thought of to make the stay better.

The Stoke House se terugvoer

Thanks for the lovely feedback about your stay with us Juan. We hope to have you stay with us again soon.

The Stoke House
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marius E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E

Moderne huis naby aan die dorp.

Ons het hier gebly as deel van ons wittebrood. Perfekte plek vir wegbreeknaweek.

The Stoke House se terugvoer

Only if we knew it was part of your honeymoon but congrats all the same.
Thank you for your lovely feedback and we are thrilled to hear that you enjoyed your stay with us.
Hope to have you back again soon.

The Stoke House
Nathan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan L

It was super easy and accessible and also amazing comfort and a great view.

Amazing accommodation and would recommend to anyone visiting Clarens to stay at the Stoke House.

The Stoke House se terugvoer

Thanks for your amazing review of The Stoke House Nathan - we look forward to having you stay with us again soon!

The Stoke House
Anel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anel S

Glad nie wat die fotos gewys het nie!

Jy verwag iets anders as jy na die foto's kyk. Dis glad nie soos hulle wys nie.

The Stoke House se terugvoer

Hi Anel,
Thank you for your review and sorry that it wasn't what you were expecting. We would love more feedback from you as to why and what made you feel that what you were sold was not what we offered.
We appreciate any feedback, positive or negative so that we can use it to move forward and make the changes we need to make to make all our guest's stays a memorable one, in a good way.
Kind regards,
Lindsey

The Stoke House
Pieter H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Ongelooflik!

Netjies en veilig. Voorwaar 'n pragtige plekkie. Baie indrukwekkend. Ongelooflik netjies en kom met gemak oornag sonder om te huiwer. Regtig 'n juweel in net so 'n pragtige dorpie. Beveel hierdie plekkie verseker aan. Gemoedsrus en kalmte. Baie dankie aan die eienaars. Job well done!

The Stoke House se terugvoer

Hi Pieter - Baie Dankie!!!
We are so glad that you enjoyed your stay at The Stoke House. We look forward to having you all back again soon!

The Stoke House
Nerine G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine G

Central, clean and modern.

We thoroughly enjoyed our stay here. The home is central and has everything you could need. Great value for money!

Jemina G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemina G

Beautiful place with a nice patio.

The place is very beautiful. We went to Clarens as part of the birthday weekend and the experience was out of this world. I am glad I could use a beautiful vase to put my birthday flowers. The table on the patio helped us to set up for our little lunch.

The Stoke House se terugvoer

So glad your birthday weekend was special and that your stay with us was part of it all!
Hope to see you again soon!

The Stoke House
Jennie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennie D

Neat and clean and everything we needed.

The furnishings and finishes are very well done.

Brett R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brett R

House is very new and clean and beautifully decorated and designed.

We stayed in the main Stoke House and it was even better looking than the website images. As Lindsay owns the Brewery it would be really cool if she popped a sample of each beer they make in fridge, just an idea. Think even if the cost was added at cost price or something it would be a nice touch.

The Stoke House se terugvoer

Hey Brett, I like your input regarding a beverage or 2. I'll definitely look into this as soon as we can brew and sell beer again.
Thank you for your review, we are glad you guys enjoyed your stay.

The Stoke House
Jenny B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Baie goeie gehalte dekor en sagte linne, skoon en netjies.

Baie netjies, skoon en nuut. Ons het baie gehou van die stone kleure in die dekor en alles van goeie gehalte. Baie lekker akkommodasie.

The Stoke House se terugvoer

Thank you for your wonderful review. I am so glad you loved the decor of the establishment. We are looking forward to welcoming you again in the future to Clarens.

The Stoke House
Glenda F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda F

A superb property beautifully decorated and appointed. Everything you need is available other than DSTV. Wished we could have stayed longer

I must add that Biddy from Clarens Accomodation was an absolute gem in swapping our empty gas bottle for a full one and supplying a bag of wood on Sunday at 4pm...Super service.

Chris W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Raas.

Uitmuntende eiendom maar op 'n baie slegte ligging. Oorkant die skool op die hoofpad na die onderdorp.

The Stoke House se terugvoer

Thank you for your response on the establishment. We are aware of the situation of the noise and the owners and we are working on the situation.

The Stoke House
Jacky V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jacky V

Geen WiFi of selfoonopvangs, slegs Openview TV, raserige bure gehad, moeilike oopsluithek vir motor, geen lugversorging.

Vriende het die plek aanbeveel, ek sal nie weer daar tuisgaaan nie.

Louise V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Dit is 'n pragtige plekkie.

Die blyplek is baie mooi, alles was netjies. Dankie vir goeie diens! Stort was Sondagoggend 'n riller, waterdruk seker laag.

The Stoke House se terugvoer

Thank you for your review. We did have some water problems in town, but all is sorted now. Apologies for the shower. We hope to see you again in the future.

The Stoke House
Lienkie P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie P

Heerlik en ideaal, baie prakties.

Was heerlik, behalwe dat die gaste in die ander suite 03:50 Sondag oggend vreeslik lawaai en gesels en gelag het. Dit het ons bietjie wakker gehou, maar verder baie mooi en lekker!

The Stoke House se terugvoer

Thank you for your review. We are looking forward to see you again in the future.

The Stoke House
Ethel V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel V

Fabulous!

Stoke House sien ons vir seker weer!

The Stoke House se terugvoer

Thank you for the wonderful review. Hope to see you again. It was lovely to host you, you were wonderful guests.

The Stoke House
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 123, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98472e955c59a4d1858cf9930a59e93f2a01ad78701408cd7cd0a4b50cf041b6106ab6627f026f8f6f9277a521c8d9c80e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 123 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519727156924 28.417206570829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang