Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stoke House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 123, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Stoke House bied selfsorgverblyf in Clarens, die juweel van die Oos-Vrystaat. Dis tussen die Malutiberge geleë en daar is verskeie restaurante, winkels, galerye, spa's en aktiwiteite in die omgewing.

Die eienaar se liefde vir die Oos-Vrystaat, bergfietsry, die natuur en avontuur is wat The Stoke House uniek maak. Hier verblyf is in die middel van Clarens en lekker naby die voetslaanroetes.

Verblyf word in die hoof-Stokes House gebied en hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n groot opplan-kombuis en -leefarea. Die kaggel is lekker in die winter en die stoep het 'n braai vir die somer. Die 2 eenhede, Tippie en Tomac, bied elk slaapplek aan 2 gaste en elke eenheid het sy eie privaat geriewe en kombuisgeriewe, stoepe en braais. Die hoofhuis en die 2 eenhede kan saam gehuur word vir groepe van tot 8 gaste.

The Stoke House is troeteldiervriendelik, so bring al die vierpootvriende saam vir 'n lekker voetslaanroete. Die meeste winkels en restaurante is ook troeteldiervriendelik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Amy D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and beautiful! Very lovely, loved it!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Marizanne V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, en sal enige tyd weer terugkeer. Baie goeie ligging, stap afstand van al die winkels en restaurante. Baie mooi blyplek en 'n baie vriende...
Sien meer
Jun 2024
Adriaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, ingerigte en skoon verblyf. Alles en meer as wat 'n mens verwag. Netjies, skoon, stil area, modern. Liggies vir load shedding. Ons drink nie alk...
Sien meer
Okt 2023
Phillip G
5.0
Baie rustig en goed geleë. Het die verblyf baie geniet. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Aug 2023
Henno J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly vir die aand, perfekte oornagplek. Baie lekker gebly, alles wat mens nodig het.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 123, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink The Stoke House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 123, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98472e955c59a4d1858cf9930a59e93f2a01ad78701408cd7cd0a4b50cf041b6106ab6627f026f8f6f9277a521c8d9c80e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 123 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519727156924 28.417206570829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang