Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The house

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 9 resensies vir The house
Netheid
2.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5
Michelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A

Awesome!

This is our second time staying at the House and as usual we had a comfortable and enjoyable stay. Our only problem is the network at the house is not very good, but other than that we had all the comforts of home.

Yolande L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande L

Rustig in middel van bos.

Wat 'n heerlike wegbreek. Bonus was die muskietnette en dakwaaiers in elke dubbelkamer. Die kombuis was goed toegerus. Daar was ook voëlboeke en boeke oor bome in die Kruger. Lekker vir gou naslaan.

Bianca P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

Great place.

We had a very pleasant stay.

Dan R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dan R

Ons huis is nie goed nie, maar Marlothpark is altyd 'n wenner.

Geen krag met aankoms. Kliënt het vergeet om krag te laai. Hulle buurman het ons kom help. Die potte en panne was vuil. Die sitkamer was so lanklaas afgestof dat ons nie eens daar wou sit nie. Daar was geen besem of mop nie. Hulle het nie eens een rol toiletpapier gehad met aankoms nie. Die braai-area was 'n paar ou stene met 'n baie vuil rooster. Die huis sal baie lekker wees as daar beter kliëntediens toegepas sal word en dit net meer gereeld ordentlik skoongemaak word.

The house se terugvoer

I am sorry that you have had all these issues. Our house was cleaned by a reliable company in Marloth Park. I will share your review with them and will definitely address the problems you had.

The house
Michelle A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle A

We enjoyed our stay at The Stone Cottage, only problem was the network reception.

Would recommend more aircon's in upstairs bedrooms. It gets very hot upstairs and better signage at the entrance to the property.

Cecile N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile N

Heerlik gekuier saam met vriende.

Die huis is goed geleë. In die kombuis het ons 'n klitser benodig, verder is dit heel goed toegerus.

Sonette L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonette L

Met die nodige aandag het die huis baie potensiaal. Diere kom tot naby die huis.

Ek sou graag die volgende onder u aandag wil bring. Die yskas/vrieskas is oud en geroes. Dit het meer as 48 uur geduur vir 'n yslollie om te vries. Die lugreeling in die sitkamer werk nie behoorlik nie. Die TV is 'n week voor ons besoek gesteel, dit sou gaaf gewees het om vooraf daarvan in kennis gestel te wees. Die breekgoed en glase bestaan uit odds and ends en van die borde is gechip.

Rudie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudie C

Baie lekker, maar die plek kort opknappingswerk en was nie skoon nie.

Ons voel dat vir wat jy betaal kan die plek dalk opgeknap word en definitief ordentlik skoongemaak word na elke besoek.

The house se terugvoer

Baie Dankie vir die terug voer. Ons plek word deeglik skoon gemaak na elke besoek. Die skoon maak word gedoen deur n maatskappy. Ek is baie jammer jy het gevoel dit is nie skoon genoeg nie. Ek sal ondersoek instel.

The house
Eugene R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene R

Baie oulike plek met baie diere wat kom kuier.

Sal graag wil sien dat 'n verbetering kom met die warm water. Met die bewolkte weer was daar maar altyd koue storte. Kan gerus wyn glase voorsien. Baie lekker ligging en baie diere was te sien.

The house se terugvoer

Thank you so much for the feedback. We will definitely be replacing the solar geyser with an electric one. Wine glasses is a good idea, thank you for that. we hope to see you again.

The house
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Olifantrylaan 283, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe69a35c3fc4bddf6055d7798f3328752474df005ca74cd8b39cf0035f25921b1be327b6d5f1b06aba87d7496cb2f4cb1ed2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 9 5 1 4 283 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.388974501025 31.761531854002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang