Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Storytellers

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Madeleen E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Een van die beste geheime van die Cederberg-area. Dis nou regtig 'n besonderse plek as jy wil wegkom van selfone, rekenaars en net nader aan die natuur wil beweeg. Daar is van die mooiste roetes om te stap. As dit te warm is gaan swem in die dam of gaan koel af in die rivier se poele. En die aande gryp die sterre jou hart aan en besef jy, daar iets groters as jy! Tracy-hulle doen goeie werk met die gemeenskap. Enigste negatief is net nog 'n trappie by die voet van die inkom-trappe van Dassie. Dankie dat jul Carina se 50ste verjaarsdag spesiaal gemaak het en ons vertel almal van julle. Julle sien ons weer!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tracy & JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25fefd6df192fc5ce9e53caa2eeae59283f4f1b3dcbe0748f091f101536da187405325f029a5115c772a935e07d523a9a9c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 R364 Vleiplaas 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.111892515149 19.067709541138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang