Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Storytellers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Storytellers bied tentverblyf vir gaste wat op soek is na 'n buitelug-glamp-ervaring tussen Die Pakhuisberg. Die Agter-Pakhuisvallei merk die noordelike reikwydte van die Cederberge namate hulle in die golwende heuwels van die Karoo verdwyn.

Verblyf word in twee tenteenhede gebied, naamlik die Dassie Den Glamping- en die Tortoise Terrace Glamping-eenhede. Die Dassie Den Glamping het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens in 'n aparte tent en 1 stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n klein tweeplaatstoof gasstoof, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n gasverwarmer, asook rusbanke en ekstra sitplek, waar gaste kan ontspan en die uitsigte kan geniet.

The Tortoise Terrace Glamping kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 1 koningingrootte-bed en 1 stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is in die houtstruktuur langs die tent en is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n stoep met buitemeubels.

Dié verblyf is die tuiste van verskeie unieke plant- en veldblomspesies, asook luiperd, rooikat, bobbejaan, berghaas, ystervark en 'n oorvloed ander wilde wesens. Die vallei huisves ook ongelooflike terreine van argeologiese belang.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tracy & JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Storytellers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25fefd6df192fc5ce9e53caa2eeae59283f4f1b3dcbe0748f091f101536da187405325f029a5115c772a935e07d523a9a9c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 R364 Vleiplaas 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.111892515149 19.067709541138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang