The Beach House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Cornia T - Mei 2024
Algehele gradering
Ons lekkerste kuier nog ooit by die see.
Geoff A - Aug 2023
Algehele gradering
Epic location, you can't get closer to supertubes.
Cindy G - Nov 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Jackie V - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect venue for a very relaxing weekend.
The Beach House se terugvoer
Thank you for such a lovely review
Johané N - Jun 2021
Algehele gradering
Very friendly staff and nice room.
The Beach House se terugvoer
Thank you for a great review.
Hope to see you again soon!
Tania at the Beach House
Bruce B - Mrt 2021
Algehele gradering
Prime location with amazing views
The Beach House se terugvoer
Thank you for your review. Glad you had a good time.
Tania at the Beach House
Jo-anne A - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was ’n wonderlike kuier.
Tanya D - Des 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerLudwiche V - Des 2018
Algehele gradering
Puik vakansie-verblyf!
The Beach House se terugvoer
Dear Ludwiche,
You and your young family are welcome anytime, it was a pleasure to have you staying with us.
Brei daai manne!
Regards,
Tania and staff
Douwene D - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi, diens bo verwagting.
The Beach House se terugvoer
Dear Douwene,
Thank you for the lovely review. Glad you enjoyed the house and service, it is easy offering good service to good guests!
Come back soon.
Regards
Tania and staff
Jeanette M - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig met pragtige uitsig oor die see.
The Beach House se terugvoer
Dear Jeanette,
Thank you for your great review. We are very proud of the view from the house and the good restaurants in town. And then we always do our best to encourage the "rustig" in our guests!
Hope to see you again.
Regards,
Tania and staff
Beulah M - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastiese uitsig! Vriendelike diens, netjiese kamers.
The Beach House se terugvoer
Beulah,
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie, dit maak harde werk sommer lekker werk.
Dit was so lekker om jou hele gawe familie hier by ons te huisves vir die naweek, en ek hoop ons sien julle voor volgende jaar weer.
Tania en personeel
Anneri V - Des 2017
Algehele gradering
Baie skoon, amazing ligging en vriendelike, goeie diens.
The Beach House se terugvoer
Anneri,
Na so n lekker resensie is julle beslis weer welkom!
En volgende keer in n see-kant kamer.
Baie dankie,
Tania en personeel.
Ricardo S - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
The Beach House se terugvoer
Hello Alvon,
Dit is maklik om vriendelik te wees met vriendelike gaste.
Baie dankie vir die aangename resensie. Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het hier by ons.
Kom gerus weer.
Tania en staf.
Louise M - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome!
The Beach House se terugvoer
Thank you so much for the great review. It is always a pleasure to host good guests.
We are currently revamping our garden, decks and balconies, and we hope to get to some inside aspects done, before the high season rolls over us like a true Jeffrey's Bay super-tube wave again.
Tania and staff.
Lilian V - Des 2017
Algehele gradering
Ons het regtig meer verwag.
The Beach House se terugvoer
Lilian,
Dankie vir jou resensie.
Ek is baie jammer dat julle nie die verblyf op standaard gevind het nie. Ek het met jou man gesels die volgende dag en aangebied dat julle op n ander keer weer n nag by ons kom oorslaap. Hy het dit van die hand gewys op daardie stadium. Ek het jou ook op jou foon probeer kontak en n boodskap gelaat.
Ek sal nou n tweede aanbod maak en se dat ons julle graag vir n nag in een van ons see uitsig kamers wil ontvang in die hoop dat dit vir julle n beter ervaring sal wees.
Voel asseblief vry om my te skakel en dit te reel.
Dankie, Tania
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Cheryl A - Jan 2017
Algehele gradering
Disappointing.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Teleurstellend.
Van die dag wat ons opgedaag het tot die dag van ons vertrek het (12 dae) ons nie 'n enkele personeellid óf bestuur gesien nie. Vir die volle duur is die eenheid nooit gevee of die linne omgeruil nie. Daar was geen ligte buite snags nie sodat jy op eie risiko in die donker die trappe moes af. Die TV het glad nie gewerk nie. Dis 'n mooi area, maar ek sal beslis nie The Beach House aan enigiemand aanbeveel nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kobus V - Feb 2017
Algehele gradering
Woorde kan nie die teleurstelling beskryf nie.
Lees meerJohnny B - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was awesome!
Wimpie M - Jan 2014
Algehele gradering
Baie lekker.
Nashmia P - Jan 2013
Algehele gradering
Amazing holiday accommodation
Kobus P - Mei 2013
Algehele gradering
Dankbaar dat n mens dit nog so goedkoop kan ervaar in ons land
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pepperstraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang