Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Cornia T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons lekkerste kuier nog ooit by die see. Baie lekker gebly, kamer is lekker beskut teen die wind. Pragtige uitsig. Tania is awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoff A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Epic location, you can't get closer to supertubes. We were woken up by cooking waves everyday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Peaceful. The place was absolutely beautiful, and the view was breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Perfect venue for a very relaxing weekend. Loved being able to walk to the beach. Loved my unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
The Beach House
Thank you for such a lovely review

Johané N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Very friendly staff and nice room. Was welcomed very friendly. Although it was just one nights stay, I will definitely recommend The Beach House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
The Beach House
Thank you for a great review. Hope to see you again soon! Tania at the Beach House

Bruce B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Prime location with amazing views Absolutely fantastic location; prime spot overlooking the world famous Jbay main break. Friendly, clean and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Andrew
The Beach House
Thank you for your review. Glad you had a good time. Tania at the Beach House

Jo-anne A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2020

Dit was ’n wonderlike kuier. Elke tweede dag is kamers gediens. Linne slegs een keer in 7 dae vervang.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2019

Teleurgesteld. Hierdie foto is oud, die plek lyk nie meer so nie, hierdie foto lyk soos 'n vakansiehuis maar dis eintlik 'n gastehuis met 'n ontvangsdame. Tania, die ontvangsdame is fantasties, goeie menseverhoudings gee goeie inligting deur, sy is 'n ster. Die eenheid waarin ons geslaap het voel soos 'n ou oord, swak handdoeke en swak linne, ons duet het gaatjies in gehad, ek het dit gesien nadat Tania gesê het sy was nie bewus dat ons ons hond saambring nie anders sou sy die pet friendly linne opgesit het, sy het ook die mat verwyder want hulle vra 'n R100 pet skoonmaakfooi. Ek is net bly sy het nie geweet van ons hond nie, want hoe sou daardie duvet dan gelyk het. Ek het nog nooit van so iets in my lewe gehoor nie, en ons reis gereeld met ons hond. Die toiletsitplek is deurgesit en het na piepie geruik, nie 'n nice garage nie. Ek wou eintlik my tande in die kombuis geborsel het, want om jou tong te borsel en ou pee in te asem is nie vir almal nie. Die water in die stort is ook pateties, ek verstaan daar is waterbeperkinge maar die eienaar stel die geyser op die laagste temperatuur sodat jy nie koue water by moet gebruik nie, dit was nogsteeds te koud en die waterdruk is swak, jy sal nie jou hare kan was onder daardie water nie, dit was koud en reënerig in Jeffreys en dan wil 'n mens net bietjie warm word, maar nie in daai stort nie. Ek voel die eienaar van die plek squeeze elke sent uit en sit nie terug in die plek nie, of wel nie onlangs nie. Ons het heelwat goedkoper betaal vir plekke wat uitstekend was en nie net gebargain op die see of die area nie. Ek verstaan dat dit gaan oor location, location, location. Maar regtig, as jy mense R950 per nag wil vra, hê net bietjie respek vir jou gaste om 'n ordentlike toiletsitplek te voorsien. Die plek sou nie R450 gehaal het as dit nie by die see was nie. Ek hoop dat die eienaar in 2020 bietjie geld insit want die plek het baie potensiaal.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ludwiche V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Puik vakansie-verblyf! Ons sal enige tyd terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
The Beach House
Dear Ludwiche, You and your young family are welcome anytime, it was a pleasure to have you staying with us. Brei daai manne! Regards, Tania and staff

Douwene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Asemrowend mooi, diens bo verwagting. Pragtige seefrontkamer gehad, beter as verwagting en diens word gebied bo wat mens verwag. Tania is wonderlik om te help met als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
The Beach House
Dear Douwene, Thank you for the lovely review. Glad you enjoyed the house and service, it is easy offering good service to good guests! Come back soon. Regards Tania and staff

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pepperstraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu280ZJ0bPA7WDqTfFCiSqgBTbTHWziQeG6nmgcbLAh7MwEvKbF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 18 Pepper Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.031292 24.932009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang