Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Studio at the Majestic village

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lisa M
1 nag
5.0
Nov 2021

Gorgeous apartment, spotlessly clean, security was great and staff friendly. Close to the fabulous Kalk Bay Main Road vibe. I really enjoyed my stay, the lights during loadshedding was a plus. I would have loved a TV as I was staying alone and I feel the cleaning fee of R200 should be included in the fee. One does not expect to have to pay extra for cleaning for hotel/guest house/apartment stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Het dit regtig geniet om by Majestic te bly. Baie privaat en die swembad was heerlik vir die warm dae. Die Majestic is lekker privaat in Kalkbaai. Die gemeenskaplike swembad is baie lekker en privaat. Die Studio kamer het alles wat jy nodig het en 'n balkon. Dit is wel belangrik vir bejaardes om op te let dat gaste moet in- en uitklok in 'n ander deel van die gebou en dus moet jy ry as jy nie met tasse by trappe wil op loop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 112

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 124, The Majestic Village, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJOxLGaMpGiVLVIBVN6yVA9qqmmduqmZHIjZwErTikd7fDmQOvz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 124 Main Road The Majestic Village 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.127226691968 18.447950091927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang