Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Studios 315

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 896 R2 027 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Studios 315 is 'n stylvolle solderwoonstel in 'n veilige gebou in Bo-Kaap, Kaapstad. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe in die middestad.

Die woonstel is op die derde verdieping geleë en is per hysbak bereikbaar. Hierdie ateljee is op 'n kunstige manier versier, met die solderslaapkamer toegerus met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Die leefarea is onder, en die kombuis het 'n yskas; 'n oond met 'n stoof; 'n mikrogolfoond; en ingeboude kaste.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale vir mediavermaak. Skuifdeure maak uit die sitkamer oop na 'n balkon, waar 'n mens lieflike uitsigte oor die omgewing kan bewonder. Gratis WiFi word ook in die ateljee voorsien, en gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad binne die gebou gebruik te maak.

Die verblyf het ook 'n omskakelaar wat die TV en Wi-Fi aan die gang hou tydens beurtkrag.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig, met 24 uur-sekuriteit op die perseel. 315 The Studios is naby restaurante, winkels, kroeë en verskeie geriewe in die area. Die eiendom is ook 'n entjie se ry vanaf Groenpunt-, Clifton- en Kampsbaai-strande af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 896
R2 896 R2 027
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 896
R2 896 R2 027
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxr0rnA4X6huTHkNdPE6TaeXS4GdDtlKxRHPK3o0djdLw01tS9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 896 nouVanaf R2 027 per nag (plek vir 2) Church Street Bo Kaap 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.920580431497 18.41610372051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang