The Studios 315
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 896R2 027 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Studios 315 is 'n stylvolle solderwoonstel in 'n veilige gebou in die Bo-Kaap, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die middestad.
Die woonstel is op die derde verdieping en toegang word verkry deur 'n hysbak. Die ateljeewoonstel is kunstig ingerig en die slaapkamer in die solder het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea is op die onderste vloer en die kombuis beskik oor geriewe soos 'n yskas, stoof met oond, mikrogolfoond en ingeboude kaste.
Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale vir media-vermaak. Skuifdeure in die leefarea lei na die balkon vanwaar 'n uitsig oor die omliggende omgewing bewonder kan word. Gratis WiFi word voorsien en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad in die gebou.
Die verblyf het ook 'n omsetter wat die TV en WiFi gedurende beurtkrag aan die gang hou.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel met 24 uur-sekuriteit. Ons is na aan verskeie restaurante, winkels, kroeë en verskeie geriewe in die nabye omgewing. Die kompleks is ook net 'n entjie vanaf Groenpunt, Clifton en Kampsbaai se strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 241
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kerkstraat, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Studios 315 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang