Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Suburban

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir The Suburban
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elma V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Heerlike verblyf in Bloemfontein.

Het lekker gebly by The Suburban. Kamer is skoon en gerieflik. Ontbyt was heerlik. 'n Uitstekende bestuurder wat sy gaste se verblyf hoogste prioriteit gee.

Shane V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane V

Comfortable and pleasant.

Was only an overnight stay, but it was comfortable and pleasant. The host and the team were very friendly and accommodating. The breakfast was great.

Gerhard O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O

Het net deur gery Kaap toe en daar oorgeslaap.

Was heel aanvaarbaar gewees.

Marlese D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese D

Gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Vriendelike diens, gerieflike kamer met alles wat jy benodig. Pragtige tuin om in te ontspan. Baie goed geleë. Hoogs aanbeveel.

Marie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Waarde vir geld.

Wonderlike gasheer, Gustav het ons ontmoet. Skoon netjiese verblyf met uitstekende aanbeveling vir die restaurant Vrydagaand! Sal weer daar oornag in die toekoms.

Sarel E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel E

Gustav is 'n baie vriendelike persoon wat ons professioneel ontvang het.

Baie lekker gebly in 'n gerieflike lugversorgde kamer met 'n goeie bed en funksionele leesliggies. Lekker ontbyt gekry in 'n mooi eetsaal met kwaliteit nuwe meubels. Enigste negatiewe kommentaar is die trappe voor die kamers wat aandag nodig het.

William R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William R

Rustig en kalm.

Goed gewees, geen klagtes nie.

Sonja V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Op pad Kaapstad toe. Het daar oornag.

Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Die kamer is baie netjies en mooi. Ons het die ontbyt vreeslik geniet in hulle eetsaal wat jou tuis laat voel. Gustav se gasvryheid en diens was uitstekend. Sal beslis weer daar oornag.

Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Wonderlik!

Van nou af is dit ons eerste keuse in Bloemfontein. Alles was 100%.

Elri D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri D

Vebrlyf is baie netjies en skoon. Gustav se warm persoonlikheid laat mens tuis voel.

Dit sal aan menigte se vereistes voldoen, maar is definitief 'n sukses a.g.v. hulle topbestuurder, Gustav en sy personeel. Kamers skoon en onbyt was heerlik.

The Suburban se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Dit was 'n plesier om julle te huisves.

The Suburban
Roelof S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof S

Baie Lekker verwelkoming van die bestuurder. Great diens van die span!

Baie lekker, dankie vir die diens.

Pinnie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pinnie V

Gerieflike verblyf.

Baie vriendelike personeel. Goeie ligging.

Janine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B

Het vir 4 nagte oorgeslaap saam met die skool se sportgroep.

Ek sal hierdie gastehuis graag aanbeveel met skoon netjiese kamers en 'n baie hulpvaardige, vriendelike Gustav het elke dag gesorg dat mens gelukkig en gemaklik bly in Suburban gastehuis. Sal weer hier bly.

Cecil V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil V

Baie netjiese plek.

Gustav is baie vriendelik en het seker gemaak dat ons baie gemaklik daar gebly het. Baie puik plek.

Michael K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael K

Rooms were nice and well-equipped.

Outside could have been cleaner, e. g. chairs outside room 5.

The Suburban se terugvoer

Good morning and thank you for the lovely review. We hope to welcome you again with cleaner chairs outside.

The Suburban
Jacobus V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V

Netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.

Ontbyt was heerlik en Jacques het moeite gedoen om gaste te laat tuis voel.

Fritz B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz B

Rustig gebly.

Lekker ontbyt geniet.

Ronel D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Baie goed.

Gustav is 'n uitstekende bestuurder. Baie behulpsaam en gaaf.

Carin K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin K

Uitstekende, vriendelike diens, netjies, alles wat mens nodig het. Dankie julle is 'n great span. Dankie Gustav vir puik diens.

Definitief 'n gastehuis om aan te beveel, pryse billik, ontbyt fantasties, diens uitstekend! Well done aan julle span.

The Suburban se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Carin.

The Suburban
Tinus S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus S

Waarde vir geld, niks negatiefs om te noem nie.

Gustav het ons tuis en welkom laat voel. Baie goeie en lekker ontbyt!

The Suburban se terugvoer

Baie dankie vir U terugvoer.

Ons waardeur dit baie.

The Suburban
Orrmay G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orrmay G

Beslis word The Suburban ten sterkste aanbeveel.

Skoon, netjies, uitstekende diens. Ontbyt uitstekend. Goeie kwaliteit bed en beddeggoed. Gustav is 'n vriendelike, hulpvaardige en goeie gasheer.

Jazmine L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jazmine L

Fantactic, clean and safe.

Firstly, the owner was very friendly and made us feel at home. Breakfast was very nice and warm. All staff were friendly and helped whenever it was needed. I will recommend The Suburban ─ it was great. Thank you for accommodating us. See you soon.

Clement S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement S

Uitstekend en baie vriendelik. Ontbyt baie lekker.

Gasvryheid en baie gerieflik. Geen geraas en rustig atmosfeer.

Paul S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Aangenaam, rustig, privaat, lekker!

Suburban is 'n baie lekker gastehuis. Goed toegerus en 'n baie behulpsame span wat na al jou behoeftes omsien.

Christine L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine L

Uitstekende oornag-verblyf.

Ons het heerlik gerus na 'n lang reis. Gerieflike skoon kamer in rustige veilge buurt. Gustaf is 'n spontaan vriendelike gasheer. Heerlike ontbyt.

Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Was 'n goeie ondervinding.

Die bed was wonderlik en die gasvryheid puik. Selfs die ontbyt was baie goed.

Willie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P

Gerieflike ontspanne atmosfeer.

Baie vriendelike ontvangs en diens gehad. Gustav, wat die plek al agt jaar bestuur, is vriendelik en gaan uit sy pad om te probeer help. Goeie ontbyt ingesluit by die tarief.

Karinda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karinda B

Gustav is ongelooflik gasvry en vriendelik.

Ons het ook 'n baie lekker ontbyt geniet.

Martie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Heerlik, ontspanne en gemaklik.

Gustav is uiters bekwaam.

Shahid M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shahid M

Ons het 'n rustige nag deurgebring.

Die fasiliteit het ons hoë verwagtinge bevredig. Baie vriendelike diens.

Celia F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celia F

Baie goeie oornagverblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Gustav, die bestuurder/gasheer van The Suburban in Bloemfontein. Onverbeterde diens deur hom gelewer. Die chefs het heerlike ontbyt voorberei. Gesond en smaaklik. Verblyf is skoon, netjies met alles wat jy nodig het. Baie sentraal geleë. Sal enige tyd weer daar oornag of aanbeveel, danksy Gustav en sy personeel.

Liezel K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K

Baie netjies en gerieflike verblyf.

Gustav en die dame in die kombuis het heerlike ontbyt gemaak en ons met soveel vriendelikheid. Beveel die gastehuis en personeel vir seker aan.

Febe B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Febe B

Home away from home. Sal weer daar gaan bly.

Baie akkommoderend, baie netjies. Heerlike ontbyt.

Veronica V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V

Gerieflik en netjies met 'n puik ontbyt.

Ons is baie vriendelik ontvang. Sommer dadelik tuis gevoel. Die kamer is baie gerieflik en netjies. Alles wat jy benodig is byderhand. Ontbyt was ingesluit en ek moet sê dit sluit 'n groot verskeidenheid in en was heerlik. Sal graag weer hier oorslaap.

Hennie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

In alle opsigte waarde vir geld.

Baie behulpsame en vriendelike gasvrou, Etta. Ontbyt uit die boonste rakke. Still area. Baie netjies en skoon. Kom met al die comforts wat jy soek as jy reis.

Claerwen B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claerwen B

Overnight stay was fantastic value and exceptional breakfast.

Lovely stay, very friendly staff, rooms clean and well appointed. Breakfast was fantastic.

Christo N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N

Baie goeie diens gelewer! Gustav was baie behulpsaam.

Sien sterre.

Puseletso M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Puseletso M

Excellent accomodation. Their customer service is outstanding.

Keep up the excellent work.

Cornelia B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B

Een woord, uitstekend.

Gustav het ons baie vriendelik ontvang. Pieter het ons bedien met heerlike ontbyt. Kamers is oop en netjies. Sal dit vir enige een aanbeveel. Soos 'n klip geslaap.

Trevor H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor H

Excellent except for...

...bathroom needs a hook for clothes behind the door. Needs a shelf for toiletries. Shower floor very slippery, needs rubber mat, liquid soap does not help the situation. Table/shelf for luggage needed in bedroom.

Rikus V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V

Vriendelike personeel en netjiese verblyf.

Netjiese gastehuis in rustige omgewing, gerieflik naby winkelsentrum.

Heinrich F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich F

Uitstekend.

Baie vriendelike diens, heerlike ontbyt en goeie waarde vir geld.

Makhafola G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makhafola G

The staff is welcoming and the stay is warm.

The place, generally, feels like home.

Marcelle W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle W

Aangename nagrus en kuier gehad.

The Suburban is ‘n rustige wegbreekplek met goeie diens, kos en gasvryheid!

Johan M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Rustig en stylvol.

Gustav was uiters behulpsaam en vriendelik.

Manus R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manus R

Tuis gevoel soos by ons eie huis.

Uitstekende diens en kommunikasie van bestuurder! Kamer was baie netjies en goed ingerig. Sal verseker weer daar gaan bly en ook aanbeveel vir enige persoon.

Corlea G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlea G

Meer as tevrede.

Die plek is netjies, mooi en baie rustig. Die mense is vriendlik en behulpsaam. Die ontbyt is to die for. Baie dankie, sal weer gebruik maak van julle.

Fonnie & Daleen S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fonnie & Daleen S

Dit was redelik.

Kamer te beknop. Geen sjampoe of waslappe nie. Geen plek om badsakkie op neer te sit nie. Geen gemakstoele nie. Ontvangs goed en die ontbyt was ook goed.

The Suburban se terugvoer

Hi Fonnie & Daleen Senekal,
Ek is jammer julle het dit so ervaar.
Daar is fotos van die kamers op al die webtuistes.
Daar is wel seep en shampoo in die storte en by die wasbak.
Daar is stoele in elke kamer, jammer dit was ongemaklik vir julle.

The Suburban
Jan L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

Baie gasvry en skoon.

Baie lekker! Gustav is baie vriendelik en gasvry. Suburban is vir ons goed geleë.

Dana M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana M

Excellent place to stay

Gustav is a delight. He ensured that everything was organised, the room exemplary, the breakfast tasty and beautifully presented. You have a gem with Gustav, and to Gustav, "Always look on the bright side of life!"

Carina H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina H

Rooms nice and clean. Breakfast nicely laid out and tasty.

Gustav (manager) extremely helpful and polite.

Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Massey-straat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxskI4L2y2UImK4A6SrkNxrCk1QdrmIfHoV5aVb9WZaWJMnHCnW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 3 Masey Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.090721 26.215794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang