Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Suburban

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike verblyf in Bloemfontein. Het lekker gebly by The Suburban. Kamer is skoon en gerieflik. Ontbyt was heerlik. 'n Uitstekende bestuurder wat sy gaste se verblyf hoogste prioriteit gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Comfortable and pleasant. Was only an overnight stay, but it was comfortable and pleasant. The host and the team were very friendly and accommodating. The breakfast was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Het net deur gery Kaap toe en daar oorgeslaap. Was heel aanvaarbaar gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlese D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing. Vriendelike diens, gerieflike kamer met alles wat jy benodig. Pragtige tuin om in te ontspan. Baie goed geleë. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Wonderlike gasheer, Gustav het ons ontmoet. Skoon netjiese verblyf met uitstekende aanbeveling vir die restaurant Vrydagaand! Sal weer daar oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Besigheidsreis
4.6
Des 2024

Great stay! Great stay! The only thing was the booster pump going on every couple of seconds. Next time I will not stay in Room 4.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Gustav is 'n baie vriendelike persoon wat ons professioneel ontvang het. Baie lekker gebly in 'n gerieflike lugversorgde kamer met 'n goeie bed en funksionele leesliggies. Lekker ontbyt gekry in 'n mooi eetsaal met kwaliteit nuwe meubels. Enigste negatiewe kommentaar is die trappe voor die kamers wat aandag nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

William R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mrt 2024

Rustig en kalm. Goed gewees, geen klagtes nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja Van Wyk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Op pad Kaapstad toe. Het daar oornag. Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Die kamer is baie netjies en mooi. Ons het die ontbyt vreeslik geniet in hulle eetsaal wat jou tuis laat voel. Gustav se gasvryheid en diens was uitstekend. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderlik! Van nou af is dit ons eerste keuse in Bloemfontein. Alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Massey-straat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxskI4L2y2UImK4A6SrkNxrCk1QdrmIfHoV5aVb9WZaWJMnHCnW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 3 Masey Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.090721 26.215794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang