Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Suburban

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Massey-straat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Suburban is in 'n boomryke woonbuurt van Bloemfontein genaamd Dan Pienaar geleë. Dié area is onlangs bekroon as een van die beste voorstede in Suid-Afrika. The Suburban Guest House is 'n moderne, luukse instansie wat ontwerp is om in sakereisigers of gesinne met vakansie se behoeftes te voorsien.

Ons splinternuwe, moderne kamers is netjies en skoon. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en sommige het 'n ekstra enkelbed. Al die kamers het en suite-badkamers met storte en sommige het ook baddens. Ander geriewe in die kamer: lugversorging, yskassie, 82 cm LED-TV met DStv, werkarea, koffie en teemaakgeriewe, strykyster en gratis WiFi. Spesiale aandag is gegee aan moderne tegnologie so dit sal glad nie vir jou nodig wees om muurproppe en sokke te soek nie!

Gaste wat op soek is na langtermynverblyf is welkom. Ons tref graag reëlings vir jou wasgoed en ander behoeftes. Daar is veilige oornagparkeerplek op die perseel en ingang word verkry via 'n afstandbeheerde hek.

Ontbyt word in die eetkamer bedien en ons bied ook 'n gaste-sitkamer met luukse leerbanke en 'n TV.

The Suburban is na aan die skole (Sentraal en Willem Postma) en stapafstand van Preller Plein-winkelsentrum. Die hartjie van die stad, Mimosa-winkelsentrum, die Waterfrontwinkelsentrum en Hydromed Hospitaal is net 10 minute en die lughawe net sowat 15 minute se ry van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Elma V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf in Bloemfontein. Het lekker gebly by The Suburban. Kamer is skoon en gerieflik. Ontbyt was heerlik. 'n Uitstekende bestuurder wat sy ...
Sien meer
Jun 2024
Shane V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and pleasant. Was only an overnight stay, but it was comfortable and pleasant. The host and the team were very friendly and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Gerhard O
Saam met lewensmaat
5.0
Het net deur gery Kaap toe en daar oorgeslaap. Was heel aanvaarbaar gewees.
Mrt 2024
Marlese D
5.0
Gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing. Vriendelike diens, gerieflike kamer met alles wat jy benodig. Pragtige tuin om in te ontspan. Baie goed ge...
Sien meer
Mrt 2024
Marie V
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Wonderlike gasheer, Gustav het ons ontmoet. Skoon netjiese verblyf met uitstekende aanbeveling vir die restaurant Vrydagaand! Sal wee...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Massey-straat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Suburban het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Massey-straat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxskI4L2y2UImK4A6SrkNxrCk1QdrmIfHoV5aVb9WZaWJMnHCnW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 3 Masey Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.090721 26.215794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang