Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sullies

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa P
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Amazing. Beautiful, clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen-anne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Dit was werklik lekker en die huis is fantasties. Baie lekker vakansiehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beate
The Sullies
Dankie! En julle was wonderlike gaste!

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Uitstekend. Beste plek om net te ontspan en die rustigheid van die natuurskoon te waardeer. Sal beslis so gou moontlik weer daarheen gaan (was hartseer om weer terug te draai huis toe).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus V
Lang verblyf
5.0
Jan 2020

Fantastiese huis in rustige kusdorp! Het as groot groep baie lekker gerus en die mooi omgewing geniet! Die huis bied baie ruimte om te kan kuier of net stil te wees. Dankie vir die geleentheid om julle huis te kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evonne N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Peaceful, calm and relaxed with stunning views. We had a lovely holiday with friends at The Sullies. Will definitely go back in future. Top quality bedding and well-equipped kitchen made our stay even better. The only disappointing thing was Wi-Fi that wasn't available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beate
The Sullies
A pleasure having you as guests and hope to see you again. Kind regards

Marietjie B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2015

Baie lekker gerus. Ons was twee gesinne in die huis. Ongelooflik mooi. Lieflike uitsig. Genoeg vermaak vir die kinders. Kon net lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beate
The Sullies
Dit was my plesier om julle as gaste te he. Julle is welkom einige tyd. Groete en hoop om julle weer te sien. Beate

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Beate Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tanglewood-weg 322, Gxarha (Morganbaai), 5290, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcL08aoGZCwF0wZ2Mr5gHMRe2KfWNd5qfGLRdfUx1bO4i6kmD3h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 322 Tanglewood Road Gxarha (Morgan Bay) 5290 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.70334601683 28.338561505079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang