Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sullies

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tanglewood-weg 322, Gxarha (Morganbaai), 5290, Oos-Kaap
  • Vanaf R6 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Sullies is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat naby die strand in Gxarha (Morganbaai) geleë is. Dit is omhein wat dit die ideale troeteldiervriendelike verblyf maak.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers wat elk 'n stort en 'n toilet het en die vierde badkamer is 'n buitestort. Elke slaapkamer het wit perkallinne, ingevoerde komberse en plafonwaaiers.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n ruim, toegeboude eethoekie met 'n groot tafel met bankies en 'n lieflike uitsig.

'n TV met die volle DStv-pakket, 'n pooltafel, hangmatte en draagbare braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die groot dek spog met 'n lieflike uitsig oor die strandmeer en die reservaat en dis die perfekte plek vir voëlkyk. Gxarha (Morganbaai) spog met 'n rits besienswaardighede, soos die kranse, strandmeer, strande en die plaas- en kunsvlytmarkies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir The Sullies
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Beate Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tanglewood-weg 322, Gxarha (Morganbaai), 5290, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Sullies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tanglewood-weg 322, Gxarha (Morganbaai), 5290, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcL08aoGZCwF0wZ2Mr5gHMRe2KfWNd5qfGLRdfUx1bO4i6kmD3h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 322 Tanglewood Road Gxarha (Morgan Bay) 5290 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.70334601683 28.338561505079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang