Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Summer Place Boutique Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
4.1
Emma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Exquisitely beautiful, calming, exciting, and charming. The place guides you into a different era. The place is glamoured with gorgeous antique tea sets, princess Anne furniture and porcelain dolls. The paintings on the walls make you feel like a member of the royal household. We never wanted to leave. It's a place of exquisite beauty and homeliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2017

Dit was gemiddeld, maar ons was teleurgesteld, omdat die term "Boutique Guest House" die verwagting baie hoog gestel het. Teen die koste behoort ontbyt ingesluit te gewees het. My man het een oggend die gasvrou gevra vir 'n omelet en sy het gesê dat die ontbyt 'n Engelse ontbyt is wat nie omelette insluit nie (aangesien 'n omelet van Franse herkoms is). Ons het gevoel dat dit onnodig was en dat die kombuis 'n omelet kon voorsien. Oor die algemeen was die huis baie vol en die feit dat ons badkamer nie 'n stort gehad het nie, was 'n groot minus. Daar is wel 'n ander badkamer (wat 'n stort het) vir ons aangebied, maar om daar te kom, moet mens deur die hele gastehuis (insluitend 'n sitkamer) stap om te gaan stort. Nodeloos om te sê, my man het nie daarvan gebruik gemaak nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Magdalena Hester
The Summer Place Boutique Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoering na julle verblyf by The Summer Place. Indien u 'n bespreeking maak by enige gastehuis, moet u asb spesifiek wees met u vereistes. As dit moontlik is sal ons dan van ons kant aan u vereistes voorsien. Nogtans was dit vir ons baie lekker en aangenaam om u te kon huisves. Groete

Johan L
1 nag Besigheidsreis
1.2
Aug 2017

Baie teleurstellend. Baie slegte ervaring. Sal The Summer Place nooit aan enigiemand aanbeveel nie en sal nooit ooit weer hier bly nie. R120 ontbyt met net 2 eiers, 2 stukkies spek, en 'n worsie, ek dink dis verregaande.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Magdalena Hester
The Summer Place Boutique Guesthouse
Good Day Johan, So sorry to hear of your bad experience at Summer Place. Please when you book stipulate that you are banting and that you require more than the normal offered. As advertised we offer a full English breakfast. Although we offer more. Our breakfast consist of platter of 5 different fresh fruits beautifully presented with nuts and yoghurt. Oats and cereals served with honey,dry fruits and nuts follows the fruit platter if required. High quality fruit juice, homemade jams, butter, variety of cheeses,croissants and special breads (toast) are on the table available. From the kitchen you may order, free range eggs, sausages, fish, quiches,tomatoes and mushrooms, all prepared fresh and served in the designers way, nice and hot A variety of teas, plunge coffee, decaffained and caffained instant coffee are also available from the beverages station. All this is served at well layed tables with silver crystal and fresh flowers to make your breakfast special. So please make sure that when you book to inform the Guesthouse with your special needs like banting, vegetarian and gluten free breakfast. As we at The Summer place take pride of our breakfasts and try to satisfy our guests needs at all times.

Jacques J
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Mei 2017

Te duur vir dit wat ons gekry het. Na 'n lang reis moes ek 15 min wag voor die hek voor iemand oopgemaak het. Slegs een handdoek in badkamer gekry (ons was twee persone). Geen haardroër vir my vrou gewees nie. Geen bad nie en slegs 'n stort. Voel net dat dit heeltemal te duur is vir dit wat ons gekry het. Uitgesien om daar te oornag (gegewe die naam wat die woord "Boutique" insluit en die prys per nag en na 'n lang reis van die Kaap af). Ongelukkig teleurgesteld en sal nie weer daar oorbly nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Chris K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2016

Ongelooflik. Ons het uitstekende diens ontvang. Ons het so tuis gevoel en sal enige tyd weer terugkom. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2016

Baie aangenaam, gerieflik en rustige verblyf. Die gasvrou moet tem alle tye deur goeie en slegte tye daar vir haar gaste. Sy moet nie wegskram en haar personeel los om die probleem te hanteer nie. Verder was dit baie lekker om daar te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mohapinyane T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2016

Homely feeling. Value for money category needs to be addressed. The price was suitable if breakfast was included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Schalk A
1 nag
4.0
Aug 2016

Rustige, skoon en netjiese kamer met baie vinnige WiFi. TV-programme kan verbeter.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Magdalena Hester
The Summer Place Boutique Guesthouse
Baie dankie vir u bespreking. 'n Gas om te onthou!

Dirk D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Mrt 2016

Nie 4-ster nie. Geriewe nie soos geadverteer op Internet.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Magdalena Hester
The Summer Place Boutique Guesthouse
Goeie more Mnr de Koster Jammer om te verneem dat u ons nie as n 4-ster gastehuis ondervind het nie. Sal U asb vir ons meer terugvoering gee, sodat ons hierop kan verbeter of verander. Nogtans het ons u as n aangename en 'n gewaardeerde gas ondervind. Groete Delene

Adolph S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2015

Die verblyf was baie lekker en die eienaar is 'n baie aangename persoon en gasvry. Het lekker gebly en sal weer daar oorbly in die toekoms wanneer ek en gesin in Bloemfontein is. Regtig baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Magdalena Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stegmanstraat 18, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97d1ca824560ccbfa95a3e255024e7cfc7851025b9ce6ed98918f29df18dfb2f428337f1eb9191182ee53ef4d65ee5f57a44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 18 Stegman Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.121669098171 26.183452421951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang