Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Summit Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit Place 230, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Summit Place bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Hibberdene. Die troeteldiervriendelike eiendom is naby die strand en is geskik vir 'n gesin of groep vriende.

Verblyf word in 2 eenhede met privaat ingange aangebied. Die eerste eenheid het 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is ook 'n TV en gemaklike sitplek in die sitarea.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Salome J
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommend holiday destination. Will be back again. Great place to stay, neat and clean. Even load shedding was not a problem as ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Jaco V
Gesin met tieners
5.0
I had the most wonderful stay at Summit Place and would definitely recommend it to anyone seeking to break away. The unit was spacio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
George K
Saam met lewensmaat
5.0
What a lovely flat. The flat is lovely, with its own garden. It has everything that you need, plus more. Would recommend it to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Atholene P
Saam met lewensmaat
4.4
All good otherwise. As noted, customer service was very good. I was disappointed that we were higher up and had no view of the ocean as...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Carla T
Gesin met klein kinders
4.4
Rustige omgewing met 'n uitstekende view. Ons het baie lekker gekuier. Die eienaars se gasvryheid sal ons enige tyd laat teruggaan. Die omgewing is st...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Summit Place 230, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Summit Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit Place 230, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe23ab0fb2f8f2089984df15f72b4ad6a87187d40e5e51a6f9486dd527f3ded4abf06a9a9c9c286faa6296cfc02b97a096ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 230 Summit Place Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.571052560215 30.570822209758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang