Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rooms

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir The Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Corne P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P

Rustig en ontspanne.

Vreeslik lekker gebly. Diens was puik en uitsig asemrowend.

Elmien B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien B

Rerig 'n baie pragtige plek.

Baie netjies en veilig.

Robert B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B

Netjiese ruim skoon slaapplekkie, goed ingerig en veilig.

Pragtig netjies en skoon. Voel soos 'n vyfster hotel.

Clayton C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton C

Stil area, maar naby genoeg aan CBD.

Skoon kamers, vriendelike diens.

Natasha D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D

Die eenheid was skoon, netjies, veilig en gerieflik. Dit is die moeite werd!

Ons het baie lekker gebly by The Rooms!

Yvette M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette M

Dis ons 2de keer by The Rooms. Dis cozy en daar is alles wat nodig is.

Baie lekker gebly!

Shalane B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shalane B

Mooiste views en love die 2 donkies.

Ons het baie lekker gekuier.

Yvette M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette M

Tuis gevoel, skoon en netjies, cosy plekkie.

Ons het baie lekker gebly, alles was daar wat nodig was. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik, goeie kommunikasie.

Alan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S

4-star stand-alone cottage with all the necessities for self-catering.

Excellent overnight stay. Had difficulty entering the gate padlock code in the dark. The room is really upmarket and could not have wished for more. All that was needed for my stay was there, plus a few personal touches. A UPS was available for load shedding problems, a gas geyser, and hob. Not sure if there are braai facilities. Highly recommend.

Elma S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elma S

Lekker verblyf.

Baie aangename verblyf. Puik!

Marietta H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta H

Dit is 'n ideale dorp om al die mooi plekke in die omgewing te besoek.

Die Groen Kamer is baie smaakvol en goed ingerig. Ons het baie lekker daar oorgebly. Ek kan die gasteverblyf sterk aanbeveel.

Lourisna G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourisna G

Dis baie netjies en skoon. Baie goeie kliëntediens.

Dit is baie netjies en skoon. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Kliëntediens was uitstekend.

Kaizera T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaizera T

Marvelous and peaceful.

I had a peaceful stay with no noise and a clean room. Thank you, The Rooms. I'll surely visit again. Please also include room service and add extra money, because we sometimes find it difficult to wait in long queues at the stores. We really enjoyed our stay. Thank you for checking up on me.

Amanda S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Aangenaam en rustig.

Eenheid was baie netjies en goed toegerus. Baie veilige toetrede met beheerde sluittoestelle. Ruim en smaakvol ingerig. Moes eienaar kontak vir wynglase en toe word genoem dat geen alkohol op perseel toegelaat word nie - dit word geensins op webblad genoem nie. Ons het waardering vir eienaar se beleid maar voel tog as mens heeldag op pad was, wil jy darem graag 'n koue wyntjie onder die koelte bome geniet!

Ilani M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilani M

Home away from home.

A very cozy and warm place (definitely recommend).

Marietjie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

The rooms is baie kunstig, goed ingerig, gerieflike verblyf.

Sarina is baie gasvry. Gaan uit haar pad om jou so gerieflik moontlik te maak. Dit was heerlik om daar te bly.

Lucinda L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda L

Waarde vir geld!

Goed toegeruste kamers, lyk presies soos die fotos. Baie hulpvaardige en vriendelike mense. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Paul S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Rustige en veilige omgewing.

The Rooms is 'n baie goed toegeruste eenheid. Die omgewing is lekker stil en die eienaar was baie hulpvaardig om my verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ek sal weer daar oorslaap.

Arme S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arme S

Baie mooi plekkie met alles wat jy sal benodig.

Vriendelike eienaars.

Crystal T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal T

Wonderful stay at The Rooms.

I had an absolutely comfortable and wonderful stay at The Rooms in Bethlehem. The room is well-fitted with a small kitchenette, a couch to relax, a spacious bed and room to move around as well as a very spacious shower and separate toilet. I loved the small touches in the room such as fresh milk in a bottle/ yoghurt and chocolates. It was just absolutely bliss to hear that the establishment had a generator as I arrived quite late that evening ~ shortly before loadshedding hit. The room is really stocked up with everything one needs, for example a small gas stove and kettle (in the event of loadshedding), electric kettle/microwave/iron and ironing board as well as a hairdryer. I just loved the spacious shower fitted with luxurious fittings (black and gold) as well as the fact that there were sufficient bright lights in the bathroom (especially needed for ladies who need to do make-up and dress in the morning) and various sized mirrors. The Rooms come highly recommended, a real gem in Bethlehem and I will gladly return should I be on business in the Bethlehem area again.

Mark H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Convenient.

Easy to find and convenient.

Hanani L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanani L

Ongelooflik goed ingerig, rustige atmosfeer en behulpsame hosts. Ons het baie lekker gebly.

Ons het by The Rooms gebly om 'n sporttoer by te woon. Sarina het voorsiening vir enige benodighede gemaak en goed gekommunikeer. Ons weet nou waar om te bly vir toekomstige Bethlehem-trips.

Monet M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monet M

Ons het dadelik tuis gevoel. Dit is 'n bonus dat daar voorsiening gemaak is vir loadshedding. Kamer was gesellig, warm en love die attention to detail. Hulle was ook bereid om ons twee Schnauzers te akkomodeer. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir julle gasvryheid.

Alles was netjies en skoon. Baie attention to detail. Hulle het ons hondjies ook akkommodeer. Daar was ook voorsiening gemaak vir loadshedding.

Leon S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Goeie oornagverblyf.

Die eenheid is goed ingerig vir oornagverblyf en die bonus is dat daar voorsiening gemaak is vir beurtkrag.

The Rooms se terugvoer

Oom Leon, julle enige tyd weer welkom.

The Rooms
Charlotte D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D

Als wat jy nodig het om te oornag op 'n langpad.

Gerieflik vir oorslaap tydens lang reis. Akkommoderend met laat aankoms en vroeë vertrek, bly in kontak.

Lelane R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelane R

Baie lekker gewees.

Chris en die kinders het heerlik gebly. Baie oulike plekkie.

Ilse V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Uitstekend toegerus. Modern. Skoon.

Ons het heerlik gebly. Eenheid was skoon, baie netjies en modern, en uitstekend toegerus - veral om beurtkrag te akkommodeer. Ons sal verseker weer hier oornag.

The Rooms se terugvoer

Ilse, baie dankie. Julle was "great" gaste en ons huisves julle enige tyd weer.

The Rooms
Wendy O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy O

Uitstekende gasvryheid.

Baie dankie vir jou gasvryheid en uitsonderlike diens. Dankie elke dag vir die lekkerste oorslaap in die skoonste kamer. Mag jou besigheid net van krag tot krag gaan en mag die Here se goedheid, guns en seën jou vergesel. Nogmaals baie dankie.

Celeste N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste N

5 ster.

Tranquillity. Ek sal definitief The Rooms aanbeveel en terug gaan.

Marish S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marish S

Pragtige dècor. Alles wat jy nodig het en nog meer.

Baie lekker oornag woonstelle.

Ronel L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Lekker gebly.

Met loadshedding het die generator nie dadelik ingeskop nie.

Tshediso F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tshediso F

Enjoyed my stay at The Rooms.

Enjoyed my stay and the hospitality.

Anne H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H

Veilig en netjies.

Jean en Sarina was vriendelik wn behulpsaam. Ons het heerlik geslaap. Alles was netjies en skoon. Ons sal vir seker weer daar bly.

Deirdre O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre O

Vreeslik lekker. Só tuis gevoel.

Alles wat jy nodig het, en nog meer. Lekker bederf.

Carol N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol N

The place is very nice and clean. The owners are so friendly and welcoming.

Neat place and quiet.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Esmeralda F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmeralda F

Gerieflik, netjies.

Ek en my gesin het 'n baie leker nag deurgebring. Sarina en haar eggenoot is baie vriendelik en gasvry. The Rooms sal ek definitief weer gebruik as ek in Bethlehem-omgewing is.

The Rooms se terugvoer

Julle is enige tyd weer welkom.

The Rooms
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Wally L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wally L

Gemaklik

Goeie waarde vir geld.

Jacques O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O

Gerieflik, skoon, modern.

Vriendelike gasvrou wat baie moeite doen. Ons sal weer daar bly.

Janneman V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneman V

Goed toegeruste en keurig gemeubileerde eenheid.

Oorvloed van lekker ontbythappies en bederfies. Het ons spesiaal laat voel. The Sun Room is ideale verblyf vir oornag geleenthede.

The Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer ons akkommodeer julle enige tyd weer in die toekoms.

The Rooms
Zelda C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Heerlik gebly en die gasvrou was baie vriendelik.

Dit wat ek op die internet gesien het, is wat ek gekry het. Baie lekker gebly. Dankie vir alles.

The Rooms se terugvoer

Zelda, julle was baie goeie vriendelike gaste en baie netjies. Ons akkommodeer julle graag enige tyd weer.

The Rooms
Werner C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner C

Lekker dankie.

Die verblyf was wat ons benodig het. Was lekker skoon en Surina het meer gedoen as wat verwag was.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Vermeulenstraat 16, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fced896c7176a4129ca6a8fe279b9aacab0b27141a35d29c2614c979734157e92dc0bd361f017b72ff8b9b025cbcec483c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 16 Pieter Vermeulen Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.2335802 28.3333646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang