Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Corne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en ontspanne. Vreeslik lekker gebly. Diens was puik en uitsig asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rerig 'n baie pragtige plek. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
1 nag
5.0
Feb 2024

Netjiese ruim skoon slaapplekkie, goed ingerig en veilig. Pragtig netjies en skoon. Voel soos 'n vyfster hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clayton C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Stil area, maar naby genoeg aan CBD. Skoon kamers, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Die eenheid was skoon, netjies, veilig en gerieflik. Dit is die moeite werd! Ons het baie lekker gebly by The Rooms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvette M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Dis ons 2de keer by The Rooms. Dis cozy en daar is alles wat nodig is. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shalane B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Mooiste views en love die 2 donkies. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvette M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2024

Tuis gevoel, skoon en netjies, cosy plekkie. Ons het baie lekker gebly, alles was daar wat nodig was. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik, goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alan S
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

4-star stand-alone cottage with all the necessities for self-catering. Excellent overnight stay. Had difficulty entering the gate padlock code in the dark. The room is really upmarket and could not have wished for more. All that was needed for my stay was there, plus a few personal touches. A UPS was available for load shedding problems, a gas geyser, and hob. Not sure if there are braai facilities. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elma S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Lekker verblyf. Baie aangename verblyf. Puik!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Vermeulenstraat 16, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fced896c7176a4129ca6a8fe279b9aacab0b27141a35d29c2614c979734157e92dc0bd361f017b72ff8b9b025cbcec483c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 16 Pieter Vermeulen Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.2335802 28.3333646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang