The Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sarina Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 49
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Corne P - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Elmien B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rerig 'n baie pragtige plek.
Robert B - Feb 2024
Algehele gradering
Netjiese ruim skoon slaapplekkie, goed ingerig en veilig.
Clayton C - Jan 2024
Algehele gradering
Stil area, maar naby genoeg aan CBD.
Natasha D - Jun 2024
Algehele gradering
Die eenheid was skoon, netjies, veilig en gerieflik. Dit is die moeite werd!
Yvette M - Mei 2024
Algehele gradering
Dis ons 2de keer by The Rooms. Dis cozy en daar is alles wat nodig is.
Shalane B - Mei 2024
Algehele gradering
Mooiste views en love die 2 donkies.
Yvette M - Feb 2024
Algehele gradering
Tuis gevoel, skoon en netjies, cosy plekkie.
Alan S - Apr 2024
Algehele gradering
4-star stand-alone cottage with all the necessities for self-catering.
Elma S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Marietta H - Des 2023
Algehele gradering
Dit is 'n ideale dorp om al die mooi plekke in die omgewing te besoek.
Lourisna G - Des 2023
Algehele gradering
Dis baie netjies en skoon. Baie goeie kliëntediens.
Kaizera T - Des 2023
Algehele gradering
Marvelous and peaceful.
Amanda S - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Lees meerIlani M - Okt 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Marietjie G - Okt 2023
Algehele gradering
The rooms is baie kunstig, goed ingerig, gerieflike verblyf.
Lucinda L - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Paul S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige en veilige omgewing.
Arme S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi plekkie met alles wat jy sal benodig.
Crystal T - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful stay at The Rooms.
Lees meerMark H - Jul 2023
Algehele gradering
Convenient.
Hanani L - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik goed ingerig, rustige atmosfeer en behulpsame hosts. Ons het baie lekker gebly.
Monet M - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel. Dit is 'n bonus dat daar voorsiening gemaak is vir loadshedding. Kamer was gesellig, warm en love die attention to detail. Hulle was ook bereid om ons twee Schnauzers te akkomodeer. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir julle gasvryheid.
Leon S - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
The Rooms se terugvoer
Oom Leon, julle enige tyd weer welkom.
Charlotte D - Mei 2023
Algehele gradering
Als wat jy nodig het om te oornag op 'n langpad.
Lelane R - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Ilse V - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend toegerus. Modern. Skoon.
The Rooms se terugvoer
Ilse, baie dankie. Julle was "great" gaste en ons huisves julle enige tyd weer.
Wendy O - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid.
Celeste N - Mrt 2023
Algehele gradering
5 ster.
Marish S - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige dècor. Alles wat jy nodig het en nog meer.
Ronel L - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Tshediso F - Okt 2023
Algehele gradering
Enjoyed my stay at The Rooms.
Anne H - Sep 2023
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Deirdre O - Jul 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker. Só tuis gevoel.
Carol N - Okt 2023
Algehele gradering
The place is very nice and clean. The owners are so friendly and welcoming.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Esmeralda F - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies.
The Rooms se terugvoer
Julle is enige tyd weer welkom.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Wally L - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklik
Jacques O - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, modern.
Janneman V - Sep 2022
Algehele gradering
Goed toegeruste en keurig gemeubileerde eenheid.
The Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer ons akkommodeer julle enige tyd weer in die toekoms.
Zelda C - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly en die gasvrou was baie vriendelik.
The Rooms se terugvoer
Zelda, julle was baie goeie vriendelike gaste en baie netjies. Ons akkommodeer julle graag enige tyd weer.
Werner C - Des 2022
Algehele gradering
Lekker dankie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Vermeulenstraat 16, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang