Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sunbird

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 1 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avenue Marseilles 15, Chillon 4, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 695 R2 463 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Sunbird is 'n elegante woonstel in die hartjie van Fresnaye, Kaapstad. Dit word omring deur die rustige skoonheid van 'n tuin en die boeiende uitsig oor die see. Hierdie kontemporêre toevlugsoord is tussen Seinheuwel en Seepunt en bied 'n moderne en luukse wegbreek.

Hierdie tweeslaapkamer toevlugsoord bied asemrowende see-uitsigte en gaste sal valskermswewers kan sien wat grasieus bo Seinheuwel sweef.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort of 'n bad. Linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n waterfilter toegerus. Die leefarea bied oorgenoeg sitplek, vinnige Wi-Fi, rugsteunkrag en 'n 4K LED-TV.

Hierdie eenheid het 'n omsetter wat ononderbroke toegang tot noodsaaklike dienste soos die internet verseker tydens kragonderbrekings (beurtkrag).

Buite kan gaste die rustigheid van die omheinde tuin geniet, kompleet met 'n onderdakstoep, buite-eetarea en braaigeriewe.

Aangesien dit 'n gesinsvriendelike woonstel is, is 'n bababedjie met 'n laken beskikbaar op versoek.

Dié eenheid is naby die Tafelberg-staproetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir The Sunbird
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ashleigh Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Avenue Marseilles 15, Chillon 4, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sunbird het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 695
R3 695 R2 463
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 695
R3 695 R2 463
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avenue Marseilles 15, Chillon 4, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4df2fb686609fadeaa109d6af7c948a8f0c97751ea2acc298ef0ed6e6f34858acf0766d22a4c389a0a4fe0d171a3554b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 695 nouVanaf R2 463 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 15 Avenue Marseilles Chillon 4 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.922307589436 18.39233241803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang