Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sunbird Cabin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-straat 8, Houtbaai, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Sunbird Cabin is 'n uitnodigende en netjiese verblyf-opsie in Houtbaai, perfek vir oornagverblyf en sakereisigers wat asemrowende berguitsigte waardeer.

Hierdie gerieflike eenheid is losstaande van die eienaar se primêre woning en het 'n privaat ingang. Binne vind gaste 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hoë-gehalte beddegoed en badhanddoeke is ook ingesluit.

Die eenheid is boonop ingerig met 'n klerekas en 'n kombuisie wat 'n tweeplaatstoofgasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Stap buite na die dek en geniet die skilderagtige natuurskoon wat oor die swembad uitkyk.

Komplimentêre geriewe wat aan gaste verskaf word sluit WiFi, toegang tot 'n gedeelde swembad, 24-uur-sekuriteit en straatparkeerplek in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pine-straat 8, Houtbaai, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sunbird Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-straat 8, Houtbaai, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06167cad3e4d84a492ede13ba4817fdb278a937b28a5561dbc6935f516445f716a444cfda4300ee6f860d133edf5f097b172?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Pine Street Hout Bay 7808 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.019400497426 18.378945440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang