Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sundowner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 23, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Sundowner is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is 'n wonderlike pitstop vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die Stellenbosch Wynlande sowel as die strand wil verken, want dit is net 5 minute weg. Hierdie huis spog met lieflike uitsigte oor die see en berge vanaf die dek.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 volwassenes en 2 kinders op 'n slag, aangesien dit 4 slaapkamers en 3 badkamers bied. Die hoofslaapkamer maak oop op die voorste houtdek en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit sluit ook 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer is 'n kinderkamer met 2 verhoogde enkelmatrasse. 'n Stort-oor-bad is beskikbaar in die tweede badkamer, terwyl die derde badkamer 'n buitebadkamer met 'n stort is.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitkamer is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet.

Onder is daar 'n binnenshuise vermaakarea met 'n sithoekie, 'n TV en 'n pooltafel. Die boonste vlak van die huis maak oop op 'n houtdek met gemaklike buitesitplek en is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte bewonder. Die onderste vlak maak oop op 'n skadu-patio met 'n piekniektafel, 'n hangmat en 'n ingeboude braai. Hierdie patio lei na 'n lowergroen tuin en 'n swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Boundary-weg 23, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 23, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA947bc24534f4d0912d6b5f344522d501a1977dc884dfd5699781fe277373fe3daf0bbb07363165b8ec5a844d02a681f91cab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 23 Boundary Road Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.157441795225 18.873081253373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang