Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sundowner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 23, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Sundowner is 'n bekoorlike selfsorghuis in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat die Stellenbosch Wynlande, sowel as die strand wil verken, aangesien dit net 5 minute ver is. Hierdie huis spog met lieflike uitsigte oor die see en op die berge.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer lei na die voorste houtdek en het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer is 'n kinderkamer met 2 enkelmatrasse. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, terwyl die derde badkamer 'n buitebadkamer met 'n stort is.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea langsaan het 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul etes saam te geniet.

Onder is daar 'n kuierarea met 'n sithoekie, TV en pooltafel. Die boonste verdieping lei na 'n houtdek met gemaklike sitplek en is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte bewonder. Die onderste verdieping lei na onderdakstoep met 'n piekniektafel, 'n hangmat en 'n ingeboude braai. Hierdie stoep lei na 'n lowergroen tuin en 'n swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Boundary-weg 23, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 23, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA947bc24534f4d0912d6b5f344522d501a1977dc884dfd5699781fe277373fe3daf0bbb07363165b8ec5a844d02a681f91cab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 23 Boundary Road Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.157441795225 18.873081253373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang