Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sunset Villas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 111 resensies vir The Sunset Villas
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rudy C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy C

Excellent.

Excellent overall customer service. Friendly and helpful.

Armand H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand H

Baie lekker.

Was heerlik, netjies en baie baie mooi uitsig op die see.

Elvinia J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvinia J

Baie rustig en lekker.

Ja, maar die Saterdagaand/nag was daar te veel geraas.

Elsie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

As jy rustigheid soek is dit die plek vir jou.

Was baie lekker om te gaan slaap en op te staan met die see wat reg voor jou is.

Martine A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine A

Lovely, clean, value for money, beautiful views!

Our one-night stay was amazing!

Denise H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H

Beyond my expectations.

Seaview was breathtaking. Sunset was amazing. Very relaxing and private.

Aniche H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniche H

Mooiste sea view. Personeel vriendelik en behulpsaam. Eenheid baie skoon!

Heerlik gebly. Baie skoon, netjies en mooiste sea view. Die wooneenheid beskik oor alles, absoluut alles wat jy nodig het. Personeel is uiters vriendelik en behulpsaam, word hoog aanbeveel.

Dalene O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene O

Uitstekende plek.

Die uitsig is ongelooflik. Ek sal net voorstel hulle 'n hysbak insit vir die ouer mense, die trappe is baie erg.

Yolande B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Sjoe was baie lekker!

Lieflike plek, alles wat jy nodig het om net af te skakel. Die see uitsig is asemrowend, jy slaap soos 'n klip met die geluid van die see in jou ore. 'n Sundowner en braaitjie op die stoep of 'n cocktail en baie lekker kos by die Zeesicht restaurant. Die gasheer het ons so tuis laat voel, was vriendelik en behulpsaam, en was altyd in die omtrek as jy iets nodig gehad het. Dankie vir 'n baie lekker vakansie!

Hermanie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanie D

Everything was perfect for what I needed! Thank you for your kindness and going the extra mile. Location is awesome with the sea in your ears!

The Sunset Villas

Estelle N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Fantasties.

Vreeslik lekker gebly. Fantastiese uitsig oor die see! 10/10.

Judy W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy W

Fabulous.

It was lovely, and we loved every minute.

Lara D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara D

Beautiful apartment. Spacious and neat.

Beautiful place. Everything was so neat and spacious. Perfect set up and location is the best.

The Sunset Villas se terugvoer

Good day, thank you.

Kind Regards

The Sunset Villas
Ina S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die seeuitsig is onverbeterbaar. Ons het gesukkel om op die WiFi aan te teken, dit het 'n dag geneem. Daarna was dit nie 'n probleem nie.

Piet M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Fantasties!

Baie lekker. Ongelooflike uitsig.

Hennie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Goeie ervaring.

Twee dinge het gepla. Die buitebraai se lig het nie gewerk nie. Die wilde duiwe se mis het deur die stoep se dak geval tot op die stoep en ook die buite tafel. Andersins was dit 'n goeie ervaring. R1500 per nag is bietjie styf vir buiteseisoen tariewe.

Adrian G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian G

Lekker.

Baie lekker. Mooi uitsigte. Stil omgewing. Geen braaivleisbak nie. Dit sou bietjie duur raak as daar 4 of 5 mense is teen R750 per persoon. WiFi het nie gewerk nie.

The Sunset Villas se terugvoer

Goeie dag mnr

Baie dankie vir jou terugvoer! Ons het dadelik 'n nuwe braaivleisbak ingesit. Pryse word goedkoper hoe meer mense in Villas bly - daar is ook 'n pryslys wat dit verduidelik by ontvangs waar jy geteken het. WiFi het ons ook uitgesorteer. Ons sien uit om jou weer te onthaal. Groete

The Sunset Villas
Adriaan E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan E

Beveel definitief aan.

Baie goeie ligging. Vriendelike en professionele diens. Baie netjies en sal weer daar bly.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie, dit is altyd lekker om tevrede kliente te hê. Kom kuier gerus weer.

The Sunset Villas
Christa V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V

Goeie waarde vir geld as jy nie selfsorg soek nie.

Ons het baie lekker daar gebly. Die "backpacker" kamers is net 'n bed/beddens en 'n badkamer. Dit is nie selfsorg nie. Daar is nie 'n yskassie of mikrogolf nie. Baie netjies en skoon en ons het vriendelike ontvangs gekry. Die restaurant is lekker en gesellig, maar hulle wyk nie af van hulle spyskaart met spesiale versoeke nie. Byvoorbeeld, hulle maak nie 'n omelet nie.

Carol M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol M

Amazing.

I enjoyed every minute of my stay. The chalet was clean and the view spectacular. The restaurant cooks amazing meals. The food was delicious. It would be great if the owner enclosed the villa/complex for even better security for guests and their vehicles.

Lynn J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn J

Stay was amazing, quiet, peaceful and relaxing.

My stay was great, I loved the place, the privacy and the view. The only issue I had was with the pool. We booked for the pool; however, it was green the entire weekend. The owners did try to clean it, but were unsuccessful, and we were unable to use the pool for the weekend. Other than that, 9/10 for the place. There is also a restaurant on the property, which is nice.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jenna O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna O

Siels mooi.

Baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is daar. Amazing view en die geluid van die see maak dit so rustig.

Tony J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony J

A great place to stay and we wish that we had stayed longer.

It is a lovely location and the apartment had everything we needed. Great view of the ocean. The restaurant on the same site was very convenient and excellent value.

Marensia S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marensia S

Die see uitsig was wonderlik waar jy net op die bed kan le en uitkyk op die see.

Baie lekker, baie dankie, en die kos was baie lekker gewees.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering, ons is op die besteplek ooit. DIE WESKUS

The Sunset Villas
Wilma A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma A

Die woonstel was baie netjies en skoon en met 'n pragtige uitsig. Die ontvangsdiens was ook baie vriendelik en professioneel.

Die woonstel was baie gerieflik, netjies en skoon en met 'n pragtige uitsig, reg op die strand. Jy hoor die branders breek as jy op die stoepie staan, dis wonderlik. Pragtig om die seevoëls laatmiddag en vroegoggend van dop te hou. Maklik om op die starnd te kom om te gaan stap. Die ontvangsdiens was baie behulpsaam en vriendelik. Dis ook baie gerieflik met die restaurant reg onder die woonstelle. Ons het baie lekker pizza daar geëet, maar hulle het ook ander kos.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike terugvoering. Altyd 'n plesier. Jacky is in beheer van die Villas se netheid en te sorg dat alles 100 present reg is.

Vriendelike Groete, Sunsetgroep

The Sunset Villas
Heidi V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Fantasties, wens ek kon langer bly, beslis 'n hidden gem!

Kliëntediens uitstekend, ek kon self vroeër inbook a.g.v. 'n werksgeleentheid, alles was bitter mooi, skoon, attention to detail,selfs chocolates op die kussings. Pragtige uitsig, buite onderdak braai, ongelooflike view,goeie WiFi, heerlike beddens.

The Sunset Villas se terugvoer

Goeiedag Heidi,
Dankie vir die wonderlike terugvoering, ons gee ons alles vir ons kliente. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete,
Lenie Perold,
Bestuurder van Sunsetvillas.

The Sunset Villas
Lisa L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L

Relaxing, safe and pleasant environment.

Thoroughly enjoyed our stay. Amazing.

Santi C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santi C

Rus vir die siel. Asemrowende uitsig.

Van aankoms tot vertrek was dit absoluut 'n wonderlike ervaring. Baie dankie aan die personeel, Lenie en Mona vir julle vriendelikheid en gasvryheid.

The Sunset Villas se terugvoer

Goeiemore Santie,

Baie dankie vir jou kuier by ons, altyd n plesier om mense soos jy te ontvang.

The Sunset Villas
Michelle K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Fantasties.

Jy kan nie vir 'n beter ligging vra nie. Eenhede is netjies, skoon, goed toegerus en baie gerieflik. Ons was vriendelik ontvang en het onmiddelik tuis gevoel. Sal definitief weer The Sunset Villas besoek.

Clarrissa S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarrissa S

Relaxing.

Relaxing and hopefully Velddrif as a place will have more to see/do in the future in winter.

Andre V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Beleef alles wat Velddrif bied hier!

Rustige verblyf met die beste uitsig en naby geleë inkopiegeriewe. Vriendelike kommunikasie en netjiese, veilige verblyf. Baie dankie - ons het dit vreeslik geniet!

Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstaande, netjiese fasiliteit en asemrowende sonsondergang.

Personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Die sonsondergang oor die see was asemrowend!

Alta K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K

Baie baie lekker.

Skoonste plek waar ek nog ooit vakansie gehou het.

Thomas R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas R

Baie goeie diens en kommunikasie vanaf diensverskaffer. Netjies, skoon, goeie fasiliteite. Baie geniet.

Sal beslis weer daar oornag.

Jo-ann B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann B

WoW, and just wow again.

I will recommend the sunset villas - it is fully equipped with everything you want at a holiday home. The sunset is breathtaking and is different every day. I will go back there again. The staff is friendly and very helpful. Take time out and visit The sunset villa you will not regret it.

The Sunset Villas se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering. Waardeer dit opreg.

The Sunset Villas
Xania V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xania V

Lekker, rustig en skoon. Beste plek ooit.

Sunset Villas beveel ek gerus aan, dis baie mooi en rustig met die mooiste see-uitsig, baie netjies en skoon binne. Boek beslis volgende keer weer daar.

Cindy D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Perfect Getaway.

Every angle in the Villa has a perfect ocean view. We had our Christmas lunch on the balcony with a breathtaking ocean view. Sunsets took my breath away and I did not even have to leave my room. The Villa has everything you need. Very neat and clean. Very friendly services.

The Sunset Villas se terugvoer

Thank you for the review, see you soon.

The Sunset Villas
Lucy V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy V

Wonderlik.

Ons het heerlik gebly. Netjies, veilig en naby aan alles. Die uitsig is asemrowend mooi. Baie goeie diens ontvang. Sal vir seker weer terugkeer.

Viking Fishing T/a Selecta Y - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viking Fishing T/a Selecta Y

Refreshing and comfortable.

I always enjoy my stay. It is safe. The white bedding is crisp. It has a beautiful view.

The Sunset Villas se terugvoer

Dankie vir die wonderlike terug voering, ons waardeer.
Kom kuier weer.

The Sunset Villas
Tessa F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa F

Fantasties, mooiste uitsig.

Ons besoek Sunset Villas al vir die laaste tien jaar so gereeld as wat ons kan, en kom keer op keer terug. Goeie ligging, gerieflik, privaat, alles wat mens nodig het, om te ontspan en weg te breek.

Thia B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thia B

Beste see-uitsig waarvoor mens kan vra.

Puik ligging met al die fasiliteite wat mens nodig het. Heerlike plek om af te skakel en te rus. Sal definitief weer hier kom draai.

Liza W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza W

Mooi see-uitsig!

Ons verblyf by Sunset Villas was oor die algemeen baie lekker. Die woonstel het alles wat mens nodig het maar kan doen met 'n paar ekstra goedjies (ekstra eetgerei en kombuisware) om dit net 'n bietjie gemakliker te maak. Die uitsig van die see is pragtig.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Monica D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

Onverbeterlike uitsig.

Wat 'n wonderlike 10 dae op die Weskus. Lenie en André het uit hulle pad gegaan om ons tyd by Sunset Villas onvergeetlik te maak. Ons sal beslis binnekort weer bespreek.

Linda M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Amazing seaview apartment.

Stunning full seaview apartment, fully equipped with everything one can possibly require for a comfortable home away from home feeling. Staff was very helpful and professional. We will definitely return. Excellent value for money.

Jan H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Die mooiste uitsig en heerlike ervaring.

Die uitsig is asemrowend. Woonstel is netjies en diens is uitstekend. Sal aanbeveel vir enige iemand.

Renier C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C

Baie lekker.

Dit was 'n lekker plek om te oornag. Baie nice kamers, mooi uitsig.

Magda T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda T

Pragtige sonsondergange met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Sunset Villas is perfek geleë as jy vroegoggend of laatmiddag vinnig op die strand wil gaan stap. Dis letterlik 'n paar treë van jou villa tot op die strand. Die villas is goed toegerus en daar is genoeg ruimte om te braai en 'n paar vriende of familie oor te nooi. Dit was heerlik om met die druising van die branders in jou ore aan die slaap te kon raak. Nader aan die see kan jy nie op Laaiplek nie.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie Magda, ons is altyd gelukkig as ons gaste hulleself geniet

The Sunset Villas
Desiree D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree D

Perfect!

Wonderful sea views, great location, friendly host and the perfect getaway treasure!

André B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B

Baie lekker en rustige atmosfeer.

Die ligging is fantasties, dis heerlik stil met net die see en strand net onder. Die stoep het 'n binnebraai en 'n pragtige see-uitsig. Baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Beddegoed, handdoeke, kussings - alles wat perfek. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Janine B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Baie privaat, netjies en veilig.

Het veral die see-uitsig geniet van die balkon af. Dis gerieflik en het als wat jy benodig. Sal definitief weer van Sunset Villas gebruik maak.

Heinrich S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Was ongelooflik baie lekker.

Sien sterre.

Corlet N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlet N

Dit was ongelooflik lekker.

Die ontvangs was vriendelik en diens uitstekend. Die uitsig is onbeskryflik mooi. Die woonstel het ons begroet met 'n heerlike skoon reuk. Daar was aan al ons behoeftes voorsien.Ons het so lekker gekuier ons wou nie huis toe gaan nie.

Walter P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter P

Lekker.

Puik akkommodasie weg van die gejaag, sal beslis wil terugkeer.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie ons waardeer hoop om julle sommer gou weer te sien.

The Sunset Villas
Wynand L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L

Beste opsie in Velddrif.

Die kamers is pragtig en goed toegerus. Die uitsigte is fantasties. Personeel is baie vriendelik. Sal vir seker weer daar gaan bly indien ek na Velddrif reis.

Johan F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Fantasties waarde vir geld, beste see-uitsig ooit.

Ruim kamers en badkamers, alles wat mens nodig het. Fantastiese see-uitsig, mooi strand reg onder 'n mens. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

Annemarie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

André was baie behulpsaam.

Ligging daar is uitstekend, sal graag weer daar wil bly!

Alona L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alona L

Apartment is pragtig en ten volle toegerus, lekker sonnig gewees vir die Weskus se koue oggende.

Lekker gekuier, dankie, het die oggende geniet om so by die see wakker te word en oggendkoffietjie op die balkon te geniet was heerlik.

Marlene O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene O

Pragtige plekkie, baie netjies en baie mooi uitsig!

Ons het baie lekker gebly en sal weer Sunset Villas gebruik. Ons is net baie ongelukkig oor die feit dat ons Villa 3 bespreek het, wat bevestig is deur Lenie nadat ek twee keer gevra het. Met aankoms het ons eers gesukkel om Lenie in die hande te kry maar dis te verstaan as gevolg van loadshedding maar toe ons noem ons is in Villa 3 toe stel Lenie ons in Kennis dat nommer 3 uitgebook is maar ons moet gaan kyk en kies tussen 4 en 5 en sy het ook nie saam geloop om ons te wys nie en nog minder vertel van die swembad nie. Ons het juis Villa 3 bespreek vir die groot stoep om my Ouma se 90ste verrassingspartytjie te hou en moes op die laaste nippertjie 'n ander huis huur vir die geleentheid!

The Sunset Villas se terugvoer

Groot misverstand. 2 verjaarsdae gehad 1 villa bespreek en nie gese dat dit 'n partjytjie sou wees nie. Tweede verjaarsdag groep was 3 villas bespreek.
Jammer vir die ongerief.
Lenie.

The Sunset Villas
Theresa L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L

Pragtigste uitsig. Heerlike kuierstoep.

Gaan beslis weer teruggaan in die somer. See, swembad, braai, kuier en gesels.

Derrick D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick D

Het vir paar dae heerlik ontspan en gerus.

Glad nie ver van ander plekkie soos Langebaan en Vredenburg nie. Daar is genoeg om mens besig te hou.

John S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Great location - Velddrif is an unpretentious gem of a village.

Great location and outstanding value in a rustic fishing village.

Niekie E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie E

Uitstekend

Perfekte verblyf reg op die strand.

Anonieme gas - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lesley T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley T

Spacious, tastefully furnished accommodation with excellent view of the ocean.

Good value for money.

Charlene C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene C

Dit was asemrowend en romanties.

Die sonsondergang is 'n belewenis. Die weer was fantasties. Die ligging is perfek.

Janet A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janet A

Beautiful views. Stairs to second floor were a bit of an issue, which was not noted on the website.

The apartment was well-stocked and all appliances worked. The only issues were the broken extractor fan in the one bathroom and the very noisy, inconsiderate neighbours who partied loudly into the early morning hours. All in all a pleasant stay though.

Hantjie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hantjie E

Baie mooi uitsig op die see.

Die eenheid self is netjies, skoon en goed versorg, met baie mooi see-uitsig. Die woonstelblok is net in verkeerde area. Daar is geen heining om woonstelblok, en enige persoon kan by die voertuie uitkom.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons werk aan meer veiligheid vir ons kliente.

The Sunset Villas
Marlise P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise P

Dit was perfek!

Was baie goed ontvang en die ontvangsdame was vriendlik. Die uitsig was baie mooi. Sal weer van hulle diens gebruik maak.

The Sunset Villas se terugvoer

Middag Marlise,
Dankie vir julle kuier by ons by Sunset sien weer.
Groete
Monica

The Sunset Villas
Bennie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie V

Beste ligging, skoon en het alles wat jy nodig het.

Baie vriendelike verwelkoming en diens van Monica. Die woonstel was baie skoon en netjies. Sal weer definitief daar kom kuier. Ons het heerlik op die ruim stoep gekuier wat reg by die see is en lekker geslaap met die see in jou ore.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie, was net 'n plesier om julle as ons gaste te hê vir die 4 dae by ons.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Groete
Monica

The Sunset Villas
Blackie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Blackie S

Baie lekker! Verblyf geen probleme. Goeie akkommodasie teen 'n billikke prys. Mooi omgewing.

Lekker gerieflik gebly. Die eenheid was skoon en netjies. Ruim vertrekke.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie vir jou komplimente.

Groete,
Monica
Sunset Villas.

The Sunset Villas
Shanine N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shanine N

Good view of the ocean, flat is nice and spacious.

We felt at home, would come back again.

Maureen R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen R

Baie vriendelike ontvangs en daaglikse dienste. Pragtige uitsig.

Netjiese, stil verblyf. Sterk aan te beveel. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek kan gee, is dat dit wonderlik sou wees indien daar 'n bad in een van die badkamers was.

Ferdi S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi S

Waarde vir geld.

Sien sterre.

Eugene N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene N

The villas were clean.

Thank you for Monica who went out of her way to assist us as guests.

The Sunset Villas se terugvoer

Thank you so much. I hope to see you again. It was only my pleasure.

The Sunset Villas
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Jacky F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky F

Fantasties.

Was baie lekker en rustig. Woonstel was baie mooi skoon en netjies. Personeel baie vriendelik.

Henk C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk C

Fantasties.

Wel jy kan nie veel beter wanneer dit kom by selfsorg nie. Monica is so 'n vriendelike mens wat jou sommer by die huis laat voel. Reg langs die strand jy kan die golwe hoor reg deur die nag van jou slaapkamer wat oor die atlantiese oseaan uitkyk. Die akkommodasie is baie net en skoon en baie goed toegerus met 'n oog op detail, jy het regtig nie nodig om baie saam te bring nie, net kos. Die woonstelle is elkeen mooi versier en met balkonne en skadu wat oor die strand uitkyk. Om te eet is Laaiplek vol klein plekkies, ek en my klomp het die ontbyt by Laaiplek Hotel baie geniet, ook 'n plek met 'n mooi uitsig oor die Bergrivier en sy baie voëllewe en ook loopafstand van Sunset. Mooi gedoen Monica en kie, alle sukses!

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie,
Dis wat dit die moeite werd maak as kliënte ons opreg kan prys.
Vriendelike groete
Monica

The Sunset Villas
Laeeqa O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laeeqa O

Fantasties.

Als baie lekker behalwe as kinders daar was die TV het nie opgevang, maar vir ons was dit nie 'n probleem.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie Dankie.
Groete,
Monica

The Sunset Villas
Rika N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N

Heerlik gebly- Wow uitsig.

Baie mooi plekkie, heerlik gebly.

The Sunset Villas se terugvoer

More Rika,

Baie dankie vir jou terugvoering.

Groete,
Monica

The Sunset Villas
Byron S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Byron S

Verblyf daar was baie lekker!

The Sunset Villa enige tyd weer, veral die mooi see-uitsig. Defintief 'n plekkie wat ons weer sal kom besoek.

Susan K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Salig vir die siel!

Baie dankie aan Monica vir haar vriendelike spontane, vinnige diens. Wat 'n fantastiese wegbreek. As jy by die deur instap voel dit of jy in 'n ander wêreld is. Die uitsig oor die see was asemrowend vanuit ons kamer en balkon. Die eenheid is ten volle toegerus, privaat, netjies en skoon. Ek is gaande oor die idee dat die tweede slaapkamer ook sy eie privaat badkamer het. Ons hoop om julle gou weer te sien!

The Sunset Villas se terugvoer

Middag Susan,
Baie dankie vir julle terugvoering oor julle verblyf by ons. Dankie vir jou kompliment ek waardeer opreg.
Vriendelike Groete,
Monica

The Sunset Villas
Winifred V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Winifred V

Heerlike wegbreek!

Ons het ons tydjie by Sunset Villas baie geniet. Die braai op die balkon is wonderlik. Heerlik om daar te sit met 'n glasie wyn en die sonsondergang to bewonder. My man was baie bly oor die DStv! Al wat ons gekort het was 'n lekker rusbank (in plek van enkel stoele) en 'n slaaibak. Anders was dit wonderlik daar!

The Sunset Villas se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, waardeer, ons het ons slaap bank in vir herstelwerk.
Groete,
Monica

The Sunset Villas
Soraya K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Soraya K

Very cosy and clean apartment.

Nicely furnished.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie knus en skoon woonstel.

Mooi gemeubileer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annelie L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

Baie baie lekker gebly en mooi see-uitsig.

Sal enige tyd weer daar bespreek. Was baie gerieflik en baie rustig.

Hewan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hewan M

Nice accommodation with a sea view.

The villas are on the 1st and 2nd floor of the building and overlook the sea. Good self catering facilities with a braai on the balcony. Value for money.

Berylene L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Berylene L

Rus vir liggaam en siel.

Pynlik netjies en skoon. Dit is regtig op die strand en jy voel of jy jou eie privaat strand het. Rustig met prag uitsig. Personeel is vriendelik en staan reg om te help met enige iets. Heerlike vakansiebestemming.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie vir ons terugvoering. Dit is altyd lekker om van die gaste te hoor en dat hulle tevrede was.

Kom kuier gerus weer.

Vriendelike Groete
Monica

The Sunset Villas
Louis V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Awesome, pragtige en netjies.

Netjies, sal weer gebruik maak van die eenheid.

Riana D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D

Heerlik rustig met mooiste uitsig en feitlik in die see.

Ons was aangenaam verras met die pragtige woonstel en die uitsig uit oor die see en die oorblyfsels van die ou jetty van Laaiplek. Woonstel is netjies en baie mooi gemeubileer. Al die geriewe was mooi skoon, asook die swembad. Spasie bietjie klein om die swembad maar nogtans gerieflik. Ons het lekker gerus.

Louise W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise W

Relaxing, stunning sea views, very private and the unit was tastefully decorated. Will definitely recommend this accommodation.

We received a friendly welcome on arrival. The unit was tastefully decorated with stunning sea views and gave a feel of being very private and one could just sit on the veranda relax and gaze into the sea. The only down side is the stairs if staying in the above units especially to carry goods up and down. We thoroughly enjoyed our few days at Sunset Villas. Will definitely recommend this accommodation.

The Sunset Villas se terugvoer

Thank you Louise.

The Sunset Villas
Louise K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise K

Rustige woonstel met die mooiste uitsig oor die see.

Ek sal die villas aanbeveel vir naweke en vakansies, maar a.g.v. die swak/geen opvangs van WiFi is dit nie geskik vir besigheid nie. Nêrens kon ek die huisreëls op die webtuiste opspoor nie, met die gevolg dat ek nie bewus daarvan was dat alle besoekers teen 23:00 moet weg wees nie. Ek moes dit uitvind via 'n boodskap op my foon teen 20:56 van die dame wat aan diens was. Indien daar huisreëls is dan moet dit op die webtuiste aangedui word sodat mens 'n ingeligte besluit kan neem wanneer jy bespreek. 'n Besluit wat by jou behoeftes pas.

Michelle E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle E

Lekker.

Was lekker, bietjie min om te doen daar, maar okay.

Pieter C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter C

Interessant.

Wat 'n aangename verblyf moes gewees het, het 'n suur smaak in die mond gelaat teen die tyd wat ons daar weg is.

Juline F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Juline F

Netjiese verblyf, maar geen veilige parkering vir motor of sleepwa.

The Sunset Villas se eenhede is baie netjies en skoon met 'n ongelooflike mooi uitsig. Ongelukkig is daar geen veilige parkering vir jou motor of sleepwa nie. Enige iemand van buite het toegang tot parkeer-area. Baie raserig op Kersdag aangesien die strand 'n publieke strand is, en al die gemors (papiere en bottels) word dan agter gelaat op die sypaadjie en strand. Baie mooi gebou net op 'n slegte area.

Nico O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico O

Amazing views, modern apartment and great service.

Really enjoyed my stay here at Sunset Villas. Views were breath taking and the apartments that we booked out were fully equipped. Great value for money as it was in a great location. Was very impressed as owner took the liberty to place our family next to each other as we had two apartments booked out that weren't next door from one another. Can't wait to return to this beautiful part of the West Coast.

The Sunset Villas se terugvoer

Goeiedag Nico,

Was net 'n groot plesier om julle langs mekaar te kon skuif weens 'n kansellasie was dit moontlik vir my, hoop om julle gou weer te ontvang hier by Sunset Villas.

Vriendelike Groete,
Monica

The Sunset Villas
Liezl V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Amazing view and very relaxing atmosphere.

I enjoyed my stay very much. Good service and the view is just amazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing uitsig en baie ontspanne atmosfeer.

Ek het my verblyf baie geniet. Goeie diens en die uitsig is amazing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie,
Groete
Monica

The Sunset Villas
Nico T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico T

Beste waarde vir geld langs die Weskus.

Ek en my vrou het dit baie geniet om die naweek daar te spandeer. Die woonstelle is cosy en goed ingerig. Die sonsondergang en uitsig is een van die mooistes langs die Weskus. Die plek skep 'n rustige atmosfeer en ek beveel dit aan vir enige iemand. Baie dankie!

Stephan K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan K

Baie netjies en gerieflike verblyf met perfekte ligging en uitsig.

Sien sterre.

Courtney B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney B

Pragtige uitsig!

Ons het 'n wonderlike naweek by Sunset Villas oor die paasnaweek gehad. Die plek was baie netjies. Ons was 5 volwassenes met 'n 2 jarige en ons het almal die 180 grade see-uitsig waardeer terwyl ons op die stoep gebraai het! Ons sal definitief terug wees.

The Sunset Villas se terugvoer

Good day Courtney,

Thank you so much for your review. We appreciate it, and we look forward to seeing you again soon.

Kind regards

The Sunset Villas
Chantal N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal N

Amazing stay at Sunset Villas.

The Sunset Villas is an amazing place, right on the beac,h with beautiful views of the beach and awesome sunsets.

Spencer B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Spencer B

Baie lekker en waarde vir geld.

Sien sterre.

Deandre M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deandre M

Uitstekend.

Dit was verskriklik wonderlik en ons sal graag hierdie plek aanbeveel vir ander. Sal definitief weer hierna kom.

Edward H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edward H

Fantastiese wegbreeknaweek met asemrowende see-uitsig.

Sterk aanbeveel, pragtige villa met mooi see-uitsig. Monica is wonderlike gasvrou, vriendelik en professioneel. Sal beslis terugkeer.

The Sunset Villas se terugvoer

Beste Edward,

Baie dankie. Om hoop julle kom gou weer kuier vir ons by Sunset Villas.

Groete,
Monica

The Sunset Villas
Helene B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Weskus plesier.

Ons het die naweek baie geniet, die huisie het al die basiese geriewe gehad en nog meer. Die uitsig was pragtig, jy kan heeldag net op die balkon sit en na die see kyk, sal enige tyd weer gaan.

Soraya K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soraya K

This was the most relaxing holiday ever.

My family and I had a wonderful time at Sunset Villas. Access to the beach and the large balcony meant that everyone could just relax and enjoy the sea and wonderful sunsets. We will definitely be back.

Bernelee A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelee A

Great breakaway spot.

Truly a great place to relax.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker wegbreekplek.

Regtig 'n lekker plek om te ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Skoolhoof . - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skoolhoof .

Baie lekker gebly - lieflike stoep vir kuier.

Dit is 'n heerlike woonstel met 'n pragtige uitsig! Ons het baie lekker gebly. Ek persoonlik hou nie van die area waar dit geleë is nie.

Willem F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem F

Baie oulike plekkie, sal egter nie met meer as 4 persone aanbeveel nie.

Baie lekker gekuier! Fantastiese uitsig oor die see en strand reg voor die woonstel. Vriendelike en behulpsame personeel.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by sunset villas, dankie vir die terugvoering.

Groete
Monica

The Sunset Villas
Jerome J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome J

Value for money.

The Villa was spacious and has a stunning view of the ocean, definitely value for money and perfect for a relaxing weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld.

Die plek is ruim het ’n pragtige uitsig oor die see, beslis waarde vir geld en perfek vir ’n rustige naweek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Sunset Villas se terugvoer

Baie dankie.
Groete
Monica

The Sunset Villas
Allan J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan J

Great sea views and beach access.

Good and clean apartment. The location is a little off-track, however, it's right on the beach and offers sea views. Good place for a family with kids. Secure.

The Sunset Villas se terugvoer

Good day Allan,
Thank you so much for your reply.
We look forward to having you again soon.
Kind Regards,
The Sunset

The Sunset Villas
Vanaf
Vanaf R598
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R598
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garnaalstraat 1, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55a15dc6cd99e5fd809f6e69114030528198c39f4d35e11a0111f679c5415d729bd0d9cf0da6c2ae19ccfd53367ea152e958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R598 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 1 Garnaal Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.766256421078 18.150564486359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang