Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sunset Villas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gerieflik geleë met vriendelike ontvangs. Ja, geen probleme, baie gerieflik, skoon en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Moes langer bly, dit was ongelooflik lekker. Stil, rustig en veilig. Dit was baie mooi, en 'n verskriklike oulike ruim plek. Vir seker sal ek weer wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genene B
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2025

Relatively ok. The accommodation itself is very pleasant, but the owners were very unprofessional and we had to check in an hour later due to them being unorganised. We waited a long time for them and we were not happy with their conduct.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Henco
The Sunset Villas
Good day Thank you for your review. Please note that you only made an instant one-night booking on 31 January to check in on 1 January - which unfortunately was a public holiday. We are sorry that you had to check in 45 minutes later than check-in time. You also entered the property without us after we asked you to check in at reception to sign your documents and pay the deposit - which you did not. However, we will learn from our mistakes and ensure that this does not happen again. Regards

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jan 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Georgina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jan 2025

Pragtige uitsig, restaurant is die moeite werd. Die villas kort opdatering. Die villa het 'n pragtige uitsig. Ons inboektyd was 14:00, maar ons kon eers 15:30 inboek nadat hulle seker eers na ons inboektyd begin skoonmaak het. Die villa was nie skoon nie, eier op die eierspaan in die kas. Skottelgoed nie behoorlik skoon nie. Die messe is so stomp dat jy niks daarmee kan sny nie. Daar is 'n tekort aan behoorlike kombuisware, geen toaster. Alles is baie basies. Baie swak kommunikasie. Ek beveel aan hulle sluit 'n swembad sleutel aan saam met die villa se sleutel. Dis 'n gesukkel om by die swembad uit te kom.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Tarien S
1 nag Gesin met tieners
1.0
Jan 2025

Teleurstellend. Ongelukkig nie, cabanas kan nie onder villas se vaandel adverteer word nie. Kwaliteit, ligging en omgewingselemente maak dit heeltemal ander vlak. Villas is luuks en veilig, cabanas is omring deur droë kaal grond met die see wat uit die sitkamer gesien kan word, geen strand of branders. En die gemeenskap loop en skel hier voor jou sitkamer verby, die heining stop hul karre en party, sodat mens nie eens jouself kan hoor nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Nadine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie baie. Stunning plek. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurice K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Relaxing. Very relaxing and perfect location overlooking the ocean. Hearing the waves breaking morning and evening was the best! Lots of space for little ones to move around as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elreza J
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Sal beslis Sunset Villas aanbeveel. Dit was heerlik, ontspannend, fantasties om 'n see-uitsig te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Henco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garnaalstraat 1, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfebdefb07c057a970310cee4529f0786a3c75d8ce4772052f4fc00bf8fa4cf4d38c3cc31e4d774e2571743ce09ba0b6d6a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 1 Garnaal Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.766256421078 18.150564486359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang