Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Taj Private Self-catering Residence

Hotel
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wale-straat 1, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Taj Private Self-catering Residence bied klassiek elegante selfsorg-ateljeewoonstelverblyf in die hartjie van Kaapstad, oorkant die bekende maatskappytuine. Die woonstelle in privaat besit is in dieselfde gebou as die Taj geleë wat as 'n hotel funksioneer, en as 'n gas kan jy van die hotel se kamerdiens, 'n verhitte swembad, gimnasium en 'n borrelbad gebruik maak.

Verblyf word gebied in 2 luukse dubbelateljees wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke ateljee met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelkoppige instapstort, 'n aparte groot bad en Molton Brown-geriewe. Elke ateljee het 'n sitarea met sitplek en 'n 40-duim LCD Sony Bravia-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof induksiestoof, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, Nespresso-masjien, 'n mini-yskas, potte en panne, en eetgerei en breekware. Elke ateljee het skuifdeure wat na 'n uitstapbalkon oopmaak vanwaar jy die uitsigte kan geniet. Hoëspoed-Wi-Fi-internettoegang is beskikbaar.

Daaglikse huishouding, wasgoed- en droogskoonmaakdienste en pendeldienste kan alles direk met die Taj-hotel gereël word teen 'n ekstra fooi. Gaste kan ook gebruik maak van die hotel se restaurante, en die Jive Spa op die perseel wat masserings, liggaamsbehandelings en geriewe bied.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar, asook 24 uur-sekuriteit en kringtelevisie-toesig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Ligging

  • Wale-straat 1, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wale-straat 1, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1209505af89236cdf05fa69b9b0926fd42151398841de13810417a3c711505e9c1004432019afb0bd36695eb158887f7a1c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 1 Wale Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9244744 18.4197152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang