Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Taj Residence 1408

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-straat 4, The Taj Residence Eenheid 1408, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Taj Residence 1408 is 'n luukse en ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad, oorkant die bekende Company's Garden. Die woonstel in privaat besit is in dieselfde gebou as die Taj geleë wat as 'n hotel funksioneer, en as 'n gas kan jy gebruik maak van die hotel se kamerdiens, 'n verhitte swembad, gimnasium en 'n borrelbad.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en droër vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea met 'n 4-sitplek-eetkamertafel met stoele, en lei verder na die ruim sitkamer met 'n studeertafel met 'n stoel, en toegerus is met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.

Die stapeldeure van die sitkamer maak oop na die balkon waar gaste die pragtige stad- en berguitsigte kan geniet, en na die sonsondergang oor die stad kan kyk.

Gaste kan gebruik maak van die hotel se restaurante en die Jive Spa op die perseel wat masserings en liggaamsbehandelings bied. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar, asook 24-uur-sekuriteit en kringtelevisietoesig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Whale-straat 4, The Taj Residence Eenheid 1408, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-straat 4, The Taj Residence Eenheid 1408, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e5e983cea4d532a40b231c8ac41e996fa1f9bd5a01a1fdfb4d231112af3ba9c428a323397f5f933ec77bd36fcef1063388e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag, vir 4 mense 4 Wale Street The Taj Residence Unit 1408 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.924478655522 18.420122731546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang