The Terrace
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galwayweg 38, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Terrace is in Nahoon, Oos-Londen geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gesinne. Dis naby Nahoon Beach, Oos-Londen Gholfklub en verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters.
Daar is 6 verskillende eenhede. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met DStv-kanale, mikrogolf en yskassie. Komplimentêre verversings, toiletware en WiFi is ook beskikbaar.
Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n mooi uitsig. Verder is daar 'n dek, tropiese tuin, braaigeriewe en 'n swembad.
Ontbyt word in die gemeenskaplike eetarea bedien en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cassie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Galwayweg 38, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink The Terrace het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galwayweg 38, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap