Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Terraces 103

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Socratesweg 3, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 230 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Terraces 103 is 'n elegante selfsorgvakansiewoonstel met moderne kenmerke wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Century City geleë is. Jy sal sentraal geleë wees met gerief voor jou deur, wat dit 'n ideale opsie maak vir óf 'n sakereis óf vir toeriste wat die Moederstad wil besoek.

Hierdie pragtige woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n knus slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n lieflike patio met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie en 'n skemerkelkie. Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembad asook braaigeriewe in die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Socratesweg 3, Century City, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Socratesweg 3, Century City, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea0001801874d657f08d5a787240b42fa07ea29448837982a97bf35f0dc951663ecc11f1a97d7e7dc5c50acb78131d469042?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag (plek vir 2) 3 Socrates Way Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884157 18.51866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang