Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Terraces

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterstraat 60, Oudorp, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Terraces bied 'n knus kamer in 'n huis in Oudorp in Kroonstad.

Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n stoel en 'n tafel waarby 'n gas kan eet. Die huis het 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort en 'n bad.

Gaste het toegang tot hulle aparte ingang en daar is veilige parkeerplek. Gaste is ook naby plaaslike winkels, restaurante en die snelweg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Esti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Truterstraat 60, Oudorp, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink The Terraces het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterstraat 60, Oudorp, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0fd3297ec542ac0720a3897f6605d946706008096d54fbf577d38e3398c8c2d7b9e53dc8319ca750fb7561ea14c50b41599?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 60 Truter Street Oudorp 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.672559973834 27.234463168199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang