Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Thatch House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 4, Boston, Impendle, 3211, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Thatch House is in die pragtige Boston-vallei van die Natalse Middellande geleë, sowat 135 km vanaf Durban, en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas met plaasdiere, skape en beeste, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinswegbreek.

Dié eiendom kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed bevat. 'n Bad en 'n stort is in die tweede badkamer beskikbaar.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyttafel. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Langs die sitkamer is daar 'n knus sitarea voor 'n kaggel.

Buite die eenheid is daar 'n onderdakstoep met sitplek buite en braaigeriewe. Daar is iets vir almal om te doen by Elvesida Holiday Farm soos forelhengel, voëlkyk, kanovaarte, staproetes, perdry en vele meer. Vir kinders bied die eiendom 'n troetelplaas waar kinders interaksie kan hê met bokke, hase, ganse, hoenders en eende.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Noel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Dargle-weg 4, Boston, Impendle, 3211, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 4, Boston, Impendle, 3211, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb78e1247e0163dbb6751298ad43dd4fadeea384244c70eb1871f58593eb83c502816bf341babd230ef256cf6a024caabde0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 4 Dargle Road Boston 3211 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.663979 30.014283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang