Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Thatch House on the Park

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Edwin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Home away from home. Comfortable with all the finishings that one needs. Our host was there to greet us on arrival and stayed in contact for any further needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Die beste en lekkerste wat ons al gebly het. Dit was ’n baie aangename verblyf in ’n lieflike omgewing en die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska T
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Comfortable home away from home. Thank you Cindy for a very pleasant stay in your beautiful home away from home. Everything is at your fingertips and very well located. Even during load shedding, we had power. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa Y
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Happy, big place. Everything you need is there, big rooms, a big place to stay. Will really stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Storm T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Beautiful, neat. This place was wonderful, it has everything you need, it's gorgeous, the rooms are gorgeous and so much space, there is enough room for everyone. A home away from home. Cindy was wonderful and so welcoming Thank you for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike P
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Heerlike naweek in Johannesburg. Pragtige woonstel, genoeg ruimte vir 6 mense. Alles in die kombuis waaraan jy kon dink. Die woonstel is goed toegerus. Slaapgeriewe uitstekend. Leefarea buite, maar weens beperkte tyd kon ons nie daarvan gebruik maak nie. Sal beslis met ons volgende besoek weer hier tuisgaan en die braaigeriewe gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hassan T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Comfortable, spacious, great location and great host. Amazing home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Huis weg van die huis. Ons sal definitief weer by Thatch House on the Park bly. Goeie ligging, goeie diens, genoeg plek vir almal in die gesin, lapa en braai area. Heeltemal tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

If all accommodation was on this standard, South Africa will be a tourism paradise. Greater value for money will be hard to find. Excellent location between Lanseria airport and Oliver Tambo. Hospitality on a 6 star level, Cindy truely goes out of her way to accommodate every need. Beautifull white linen, every possible utensil you can think off, lapa and laundry great xtra's. Coffe, tea, spices, , 5Liter bottled water, cling wrap, foil, tissues, plasters, mosquito cream. everything you normally forget to pack saves your day. There was even toys for our 4year old grandchild, battery lanterns in case the power goes out. Great stay that has a 6 star entry in my diary to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Awesome Pragtige plek, goeie en veilige area, skoon, netjies, voel soos jou eie huis, alles wat jy nodig het om gemaklik te bly is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAuSAHVZDoN70vF1vXElALWwevm3T5cRhtbkKbCG57v2WopkdIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 4 Cycad Street Randpark Ridge Ext 41 2169 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.101515579984 27.952499760616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang