Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Thatch House on the Park

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Thatch House on the Park is 'n 3-slaapkamer, selfsorg-semi-losstaande huis op die gasheer se veilig geleë eiendom, in 'n stil doodloopstraat, in Randburg. Die eiendom loop uit op 'n goedversorgde park en is ideaal geleë sowat 23 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Dié grasdakhuis het slaapplek vir 6 gaste, het 'n privaat ingang en bestaan uit 3 slaapkamers op die boonste verdieping en 2,5 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, straalbad, wasbak en 'n aparte toilet; die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en deel die tweede badkamer, wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke slaapkamer het ook 'n plafonwaaier en 'n lessenaar.

Daar is ook 'n slaapklere-sitkamer bo en 'n privaat balkon van die hoofslaapkamer af wat oor die tuin en park uitkyk. Die goed toegeruste kombuis op die onderste verdieping het 'n yskas/vrieskas, 'n gasoond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n spens met alles wat jy nodig het om 'n storm op te kook. Die sitkamer het 'n slim-TV met Netflix en Showmax-kyk, en gratis vinnige, onbeperkte WiFi-internet is beskikbaar om te gebruik.

Die leefarea lei na die tuin, waar daar 'n gemeubileerde grasdak-Lapa en etenstafel is wat eksklusief vir gaste kan gebruik word. Daar is 'n groot houtskoolbraai in die tuin. 'n Buitekamer met 'n wasmasjien en 'n kisvrieskas word voorsien. Die tuin het ook 'n hek wat na Hymany Park oopmaak, waar gaste kan gaan stap of fietsry en die oorvloedige voëllewe kan geniet.

'n Enkel outomatiese motorhuis en opritparkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 2 motors. Daar is bykomende parkeerplek in die doodloopstraat. Die hele huis en tuin is ommuur en heeltemal privaat met geen gedeelde ruimte met die eienaar nie.

In die geval van 'n beurtkrag is daar 'n 7KVA kragopwekker wat die huis in die aande van krag voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink The Thatch House on the Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAuSAHVZDoN70vF1vXElALWwevm3T5cRhtbkKbCG57v2WopkdIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 4 Cycad Street Randpark Ridge Ext 41 2169 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.101515579984 27.952499760616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang