Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Thimble

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ilze V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Die huis is baie gesellig, goed toegerus. Dawn wie ons ontvang het, baie gaaf en vriendelik. Die omgewing is mooi en goed onderhou. As ek kan voorstel, die slaapkamers het nie spieëls nie. Dames wil hul hare doen by 'n spieël met 'n muurprop naby. Teelvloere is bitter koud in die winter, so ek sou voorstel dat die eienaar 'n matjie langs elke kant van die bed plaas. In plaas van "versierings kussings" op die beddens, plaas eerder 'n tweede, goeie gehaltekussing op die beddens. Meer hedendaagse en skoon komberse sal ook doen. In die badkamer, 'n matjie by die bad en die stort, nie net die toilet nie. In die kombuis, 'n skoppie en handbesem sal handig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
The Thimble
Thank you for the very helpful suggestions Ilze. I will implement as suggested. Pleased you enjoyed your stay and would be keen to invite you back.

Gretche N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Dit was wonderlik - netjies alles wat 'n mens nodig het. Die enigste ding wat kort - 'n waaier of lugversorging - dit is 'n moet. Dit was te warm. Daar is 'n braaiplek en verwarmers, maar geen waaier en lugversorging - dit is nodig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
The Thimble
Thank you for your suggestion Gretche. We have not had this request before because there is normally a lovely cool breeze coming off the ocean and onto the outside deck. Having said that the valley can get very hot in February. I will get some fans for the bedrooms in any event. Kind regards, Chris

Ruaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2022

Rustig, privaat en heerlik! Nature's Valley is 'n juweel en The Thimble was só 'n verrassing! Die huis is baie netjies, met meer as genoeg spasie. Die dek tussen die twee geboue is 'n heerlike kuierplek vir die familie. Sien uit daarna om dit weer te besoek!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Heerlike rus in ’n pragtige omgewing. Het heerlike gekuier by The Thimble in Natures Valley. Die huis is baie netjies en baie goed toegerus. Pragtige omgewing om te ontdek en waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Great location, spacious and functional. While the house was great, the kitchen lacked the usual amenities in case you want to cook. You need to bring everything except for salt, pepper and toilette paper. The white floor tiles make it very hard to keep the place clean, while we tried our best. The extended WiFi network did not accept the password. The main one worked fine. But who needs internet all the time in such a location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St Andrews-weg 70, Nature's Valley, The Crags, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa110f45b049ff217f1376df41a8693a3af23d396b9c29966dcb55255c3dac8ddc09290891e1a7c9fc4d8540f45fd904ef05a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 70 St Andrews Road Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.981017578037 23.556894860188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang