The Third Hole
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tralee-weg 3, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Third Hole is 'n bekoorlike selfsorghuis in St. Francisbaai en dit bied die perfekte verblyf vir 'n gholfwegbreek of 'n vakansie by die see.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvolle slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus binnebraai.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is langs die 3de putjie op die St Francis Links-gholfbaan geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sanushin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tralee-weg 3, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink The Third Hole het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tralee-weg 3, St Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap