The Tide & Turtle @ Sunset on Hill
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-weg 4, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 895 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Tide & Turtle @ Sunset on Hill is 'n pragtige woonstel in 'n strandfrontkompleks in Bloubergstrand, Wes-Kaap, en bied panoramiese see-uitsigte vanaf sy balkon, wat Tafelberg en Robbeneiland in die verte vertoon.
Hierdie elegante woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer spog met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik die aangrensende badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Gehaltelinne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis en 'n ruim sitkamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Gaste het ook toegang tot 'n tuimeldroër en wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met gratis WiFi.
Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n etenstafel met sitplek vir 4, wat 'n idilliese omgewing skep vir gaste om te ontspan en die asemrowende uitsigte te geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hill-weg 4, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tide & Turtle @ Sunset on Hill het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-weg 4, Table View, 7441, Wes-Kaap