Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tides Inn B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Yolandie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Baie beindruk met die plekkie. Ons het dit baie geniet hier, die uitsig is wonderlik en die ontbyt was ongelooflik, sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beaulin E
1 nag
5.0
Nov 2022

Absolutely amazing! The view is amazing and they assisted me even when my flight was delayed and only got their at 21:00.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens V
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Great place to stay The only guesthouse I have ever stayed in that gives you Jabobs Kronung as coffee, and lots of it - it tells you a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2021

Pragtige uitsig, rustige atmosfeer. Kerri en Thabiso het uit hul pad gegaan om ons verblyf gemaklik en uitsonderlik te maak - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milnex M
Kort verblyf
4.4
Feb 2021

Mooi en netjies. Sal dit aanbeveel vir enige reisiger wat 'n oornagplekkie soek. Mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2020

Wonderful stay, keep it up. Very neat and clean, no complaints and the view is spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olga H
1 nag
5.0
Jul 2018

Die verblyf was puik aangesien die ligging, uitleg van kamer en gasvryheid 5-ster-gehalte is! Die verblyf was puik. Ons was al 'n vorige keer by The Tides Inn, en sal beslis weer van die B&B gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Waarde vir geld. Was wonderlik met 'n asemrowende uitsig oor die see, lekker ontbyt en lekker rustig. Kamers is baie ordentlik en moderend. Sal beslis weer gaan en almal aanbeveel om daarheen te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surita V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2018

Baie aangename B&B. Pragtige plek met fantastiese see-uitsigte. Let egter op na die ongewone inklok tye. Ons het gereël om effens later in te klok, en dit was geen probleem nie. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
The Tides Inn B&B
Thank you very much for the lovely comment and we at The Tides Inn hope to see you soon.

Pieter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2018

Wonderlike see-uitsig en gemaklike kamer! Die gastehuis het 'n wonderlike see-uitsig en die kamers is gerieflik en netjies. Ontbyt was baie goed en die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 591, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1YmUzY2M0LTdhNmQtNDg1My1iZGIxLTIyNmM0OGQwYWQ5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 591 Marine Drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.927609790386 31.014848423279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang