Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tiki Hut

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 69 resensies vir The Tiki Hut
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marlene M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Rustig, ontspanne, in 'n pragtige, netjiese woonplek met werklik alles wat nodig is.

Wat 'n fantastiese kuierplek/wegbreekplek. Stil en rustig, lekker eenkant vir ons wat wou vlug uit die stad. Goeie WiFi, lekker braaigeriewe. Mooi omgewing, digby lekker dorpe. Ons gaan beslis terug!

Lee-anne G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne G

Peaceful

So peaceful. Mandi, the host, was amazing from the enquiry right up until check-out. I highly recommend The Tiki Hut and we will return soon. It was within walking distance to the beach and the sunset was so magical. Wish we could've stayed longer. The unit has everything that is needed from a coffee plunger to a hairdryer. Thank you once again for a lovely stay, Mandi!

Feroza O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feroza O

Almost perfect if it wasn't for the bed.

Everything was perfect except the bed. It was so hard that we didn't have a good night's sleep.

Yolanda R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda R

Gerieflik, ruim en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Was baie gerieflik en ruim met 'n lekker braai-area wat ons geniet het.

Yannich P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yannich P

Definitely weer, maar vir 'n week lol.

Dit was fantastic en rustig. Was lekker uitgerus en het weer kans gesien vir die werk.

Henning D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henning D

Netjies, romanties, skoon, ongelooflik lekker kuier.

Was ongelooflik lekker. Sal enige tyd dit aanbeveel. Die plek was netjies en skoon. My verwagtinge was oortref. Sien jullie definitief weer.

Charmaine M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M

Was expecting a bit more, according to the pictures on the website.

Our stay was comfortable, but some attention to the below details would have made it more pleasant: (1) Undercover braai area as it was pouring with rain. (2) The splash pool/braai area was in a common area. (3) Our neighbours above were very rowdy. (4) An information flyer with nearby restaurants/coffee shops/pharmacies would have been appreciated. (5) Lighting in the kitchen was very poor.

The Tiki Hut se terugvoer

Hi Charmaine,
I'm sorry about the rain during your one-night stay. We have found that in today's world, information flyers have become superfluous. People typically use Google to research the area, and flyers become outdated very quickly, especially in our fast-developing village. Each apartment has its own braai area and patio, as advertised. Additionally, the pool and firepit area are communal, as advertised. I'm glad you had a comfortable night.

The Tiki Hut
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Janeatha V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeatha V

Fantasties!

Die plekkie is verskriklik skoon en baie mooi. Is ook in 'n baie goeie area en veilig. Ons het ons wittebrood verskriklik geniet en wil baie graag weer hier bespreek. Is definitief die geld werd. Ons kom kuier enige tyd weer by The Tiki Hut. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

The Tiki Hut se terugvoer

Baie dankie Janeatha.

The Tiki Hut
Anche B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anche B

Uitstekend.

The Tiki Hut is uitstekend geleë, baie spasie, skoon, voel soos 'n huis weg van die huis.

Kelly B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly B

It was really peaceful and pure bliss to just getaway from the busy city.

Would definitely return.

Bianca P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca P

Baie mooi en die moeite werd.

Die akkommodasie was ongelooflik mooi. Ons gaan definitief weer inboek.

Cathrine F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine F

Heerlike stil wegbreek.

Die kaggel was 'n pluspunt vir die lekker koue weer.

Fuad I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fuad I

Dit het 100% voldoen aan ons verwagtinge.

Sal beslis die plek aanbeveel vir ander vakansiegangers. Dankie vir die skoon plek met alles wat jy benodig in die plek.

Chani B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani B

Great for breakaway from the city.

Spacious beach feel, holiday stay. Everything you need is there, braai, kitchen utensils, splash pool. We had a great time!

Charl H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H

Ontspannende wegbreek-kuierplek.

My soektog het begin deur troeteldiervriendelike verblyf te vind. Ek het van die plonspoel gehou siende die huis 'n entjie van die strand af was en die akkommodasie het goed gelyk op die foto's. Die huis was netjies en skoon, die plonspoel was heerlik om in af te koel en in die geheel gesien was ons naweek baie aangenaam. Die enigste "kritiek" is dat, onder my filter se soektog, daar nie melding gemaak is van die feit dat die motorhuis omskep is in 'n 2de eenheid en dat die agterplaas en plonspoel eintlik gedeel word nie. Op die gewone soektog word dit wel genoem. Daar is 'n veligheids "shutter" deur by die agterskuifdeur, maar geen sleutel is verskaf nie, so al wat gedoen kon word was om die skuifdeur te sluit. Geen addisionele slotte is op die skuifdeur gemonteer nie en die raam begin uit die muur trek aan die knip se kant. Vir iemand van die stad af was dit ietwat onrusbarend om so te moet gaan slaap. Die "kritieke" wat ek het is klein goedjies en het nie afbreek gedoen aan 'n wonderlike naweek nie. Ons het baie lekker gekuier, die wifi bly aan tydens kragonderbrekings maar die tv nie. Dit is 'n tweesnydende swaard in my opinie omrede dit lekker sal wees om tv te kon kyk terwyl die krag af was, maar aan die ander kant het dit ook gelei tot waarlike kwaliteittyd saam met my vrou by 'n heerlike plek.

The Tiki Hut se terugvoer

Thanks Charl.
The listing mentions a communal splash pool. There is no mention of a lock up garage as that is not offered. I'm pleased you had a relaxing getaway away from the city in our peaceful village. We look forward to hosting you again.
Warm regards
Mandi

The Tiki Hut
Jenny B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

Had a lovely time and loved the fire pit.

Needs a few extra lights for outside when there is loadshedding. Braai bakkie would be nice.

Renier M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier M

Lekker en rustig.

Aangename en ruim verblyf en baie netjies.

Byron K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Byron K

Die plek is baie mooi toegerus.

Die plek is baie nice, kort net 'n groter pool.

Celeste O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste O

Was baie aangenaam.

Tydjie by die Tiki Hut was baie aangenaam.

Elizabeth A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth A

We had fun, just a few hiccups.

The outside braai area wasn't covered to keep out the rain, and on the evening of our arrival it rained and we had load shedding so were unable to prepare a meal.

Heike E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heike E

Netjies en ideaal vir 'n rustige paartjie.

Ideaal vir 'n groep mense as al die kamers geboek word. Dis 'n lekker rustige plekkie maar was nie bewus dat dit meer as 1 huis die swembad en tuin gebruik nie.

Debbie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie P

Mooi plekkie maar nils om te doen.

Mooi plekkie maar kon beter skoongemaak gewees het voor ons aankoms. Komberse het 'n onaangename reuk gehad en mikrogolfoond was vuil. Rustige kuier gewees en mooi plekkie.

John G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Baie lekker kuier aan die Weskus met fantastiese weer en baie aktiwiteite.

Ligging uitstekend naby aan winkels, restaurante en ontspannings plekke.

Megan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

It was very quiet, felt safe and met some friendly neighbors on our walk to the beach.

The house was very clean, tidy, everything described as in the photos advertised. Mandi the owner was amazing and very helpful, communicating when needed and booking in was a breeze.

Glyn J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glyn J

Thanks to Mandi for looking after us.

We celebrated our 48th Wedding Anniversary on 16th November!

Fatima D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima D

We had a lovely stay at The Tiki Hut.

It was very pleasant and tranquil. I would recommend any of my family and friends to visit St Helena Bay and our accommodation was wonderful. Thank you once again.

Kaylene K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylene K

Very lovely.

Intimate and cosy place to break away.

Anton V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

5 Star.

Overall value for money, any pet lovers dream.

The Tiki Hut se terugvoer

Thank you, Anton.

The Tiki Hut
Wikus & Michele C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus & Michele C

Excellent all round.

Everything is as the website describes. And better. Would definitely recommend.

Werner C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C

Cozy, comfortable, clean, equipped.

Had an awesome time here. Would definitely visit them again. Rooms/units are perfectly equipped for weekend/long stay.

Virginia S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Virginia S

Lovely home with anple space.

Neat and tidy home with just about everything one requires/needs except for the television- was unable to get any channels, Netflix, YouTube or normal cable. When asked, got no response. It's something I would ask about next time I book.

The Tiki Hut se terugvoer

Hi Virginia
Thank you for your review. Your welcome email from me pre-arrival explained what was available. You sent me a message at 11:45, which I replied to at 11:53. At 12 noon, the 2.5 hour load shedding began, and I knew that you were attending a wedding thereafter. I hope the wedding was lovely despite the load shedding this weekend.

The Tiki Hut
Nikki C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki C

It was a great stay. Very neat and clean.

Very good and clean.

Venessa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Rustige atmosfeer. Ruim plek om te oornag. Alles tot jou beskikking.

Pragtige plek. Rustig en stil. Ruim kombuisarea. Mooi musiek om te ontspan. Alles tot 'n mens se beskikking.

Junnita M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Junnita M

Ons het ons kuier by Tiki Hut baie geniet.

Tiki Hut is in 'n baie rustige en stil omgewing, net wat ons nodig gehad het.

Leigh J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leigh J

Certain aspects were very disappointing.

We were not advised we had to watch movies saved on a flash drive as there were no other viewing options. Pots and pans were in a shocking condition, very dirty. There were no cloths to wipe off countertops, a sponge was the only option. The unit itself was clean and comfortable.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jacques S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Aangenaam en rustig.

Die Tiki Hut is goed toegerus en baie netjies. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Evan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan S

Comfortable.

The stay at The Tiki Hut was very nice.

Lornay F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lornay F

Baie lekker naweek deurgebring saam met my metgesel, was net 'n jammerte ons het nie vir langer bespreek nie. Alles was baie netjies en ons was goed ontvang. Sal defnitief ons weer binne kort sien. Sal my familie en vriende van The Tiki Hut vertel om dit ook te besoek.

Alles was baie netjies. Net by die braai-area waar dit ingereën het, maar dit het ons nie veel gepla nie. Ons reis na St Helenabaai was baie maklik, ons het bestemming gou gekry. Sal weer daar kom rus maar bietjie langer as 'n naweek.

Bernadette B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette B

Uitstekende gasvryheid, kliëntediens en gasvryheid. Sal beslis weer daar 'n bespreking maak.

Die Tiki Hut is 'n baie moderne netjiese wegbreekplekkie. Ek sal dit beslis aanraai.

Lizann N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizann N

Was a pleasant and relaxing stay. The Tiki Hut was neat and clean.

Enjoyed our stay. Would recommend to family and friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was 'n aangename en ontspanne verblyftydperk. Die Tiki Hut was netjies en skoon.

Het ons verblyf geniet. Sal dit aanbeveel aan vriende en familie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

John G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Verblyf was uitstekend en die ligging baie sentraal vir ons doeleindes.

Rede vir ons besoek was aftrede beplanning oor 2 en 'n half jaar en die koop van 'n eiendom. Die onbeperkte, baie goeie Wi-Fi dekking by Tiki Hut was 'n groot pluspunt. Baie dankie vir 'n lekker ervaring.

Madecelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madecelle S

Fantasties.

Heerlike kuierplek, privaat, netjies en gemaklik.

Jolene K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene K

It was very pleasant and we enjoyed our visit at Tiki Hut.

Only the weather on Friday and Saturday was not warm really but that is nature hey. All in all, we enjoyed it.

David D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Al wat ek kan sê is "Wow".

Wat 'n onvergeetlike tyd. Die akkommodasie was ongelooflik. Ons het alreeds dit aan vriende aaneveel indien hulle wil wegbreek. Die ligging is perfek in 'n lekker stil area.

Adelle P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle P

Dit was heerlik. Rustig, netjies, alles wat 'n paartjie nodig het en kan geniet vir 'n tydjie weg.

Daar is alles wat jy nodig het. Tot 'n swembad. Dis 'n beautiful uitsig en so rustig. Hulle sien ons vir seker binnekort weer.

Christa K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K

Baie netjiese, gerieflike plek naby die see.

Baie lekker gebly. Nie te ver van die see af. Smaakvol gemeubileer en baie netjies. Gerieflike plek naby die see, alles wat 'n mens nodig het om lekker te kan ontspan. Die splash pool is 'n wenner!

Dawid V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V

Pragtige plek. Gerieflik, naby aan strand.

Baie mooi plek. Waarde vir geld. Sal weer kom.

Divan S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan S

Rustig, gemaklik.

Gerieflik en baie mooi.

Nucille P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nucille P

Wonderlike plekkie naby die strand, sal dit beslis aanbeveel.

Perfekte plekkie vir onstpaning met jou lewensmaat, baie rustig en netjies.

Sophia C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia C

’n Baie lekker wegbreek op die perfekte tyd.

Die verblyf was net reg vir ons. Lekker kompak en alles wat jy benodig. Ons kon lekker see toe stap en rustig in die aand kuier.

Hanri O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri O

Baie gerieflik, modern en gemaklike huisie.

Die splash pool was 'n wenner.

Leonie H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie H

Lekker skoon en gerieflik.

Pragtige blyplek met alles wat jy nodig het tot jou beskikking. Wow!

John B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John B

Die eenheid is baie netjies en het al die fasiliteite wat kort besoeke regverdig.

Ons was nie beïndruk met die ligging nie. Die foto's wat op die besprekingsagent se webblad verskyn is misleidend deurdat dit lieflike see-uitsigte getoon word, terwyl die eenheid in ’n woonbuurt is met geen see-uitsig nie.

The Tiki Hut se terugvoer

Thank you for your review. Our description states that the unit is situated 250 m from the beach.
I hope you found the attachments in my welcome email useful - one map and one aerial photograph depicting the exact location.

The Tiki Hut
Johanna G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

I enjoyed my stay. It was just very cold. The owner did bring a heater, which I tried not to use much due to the cost implication.

The unit was well furnished. Generally clean. Issues that I will recommend to be reassessed are shower door frame not clean. Ceiling fan not properly cleaned. I will value a shelf in the bathroom for toiletries. Wasn't sure if the shelf with the plant was meant for this purpose? A wall panel heater might be valuable and is cost effective. General question: What is the requirements considering the Covid19 pandemic for the cleaning of the unit and especially blankets?

Gordon M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon M

Perfect place to relax.

Enjoy the clean beach and pools.

Hester D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester D

Had a lovely time. The garden and outside area is very nice. We appreciate dog friendly environment and they had a good time. The indoor fireplace was a plus as it was cold.

A few suggestions for improvement: Bathroom door inside handle screw missing get stuck. No key for security blinds towards braai. Indoor fireplace lack proper protection for the floor. There are no placemats or coasters to protect the white tops. TV no programs only USB uploaded series and old movies. It's an assumption to think everyone can stream everything.

Annali V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annali V

Heerlike naweek van onstpan en kuier by 'n kaggel.

Tiki Hut is goed ingerig en was skoon en netjies. Kaggel het opgemaak vir stoep wat geen beskerming teen reën gebied het nie.

Annette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette B

Lekker, maar beperkte kombuisware en kan skoner.

Breekware, kombuisware baie beperk. Het nie eers 'n braaibak. Bomabraai was ook steeds vuil met ons aankoms.

Makkie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie S

'n Absolute juweel!

Beslis een van ons mees spesiale vakansies! Fantastiese atmosfeer, The Tiki Hut sal ons beslis baie gou weer sien!

Wihan W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan W

Very nice! Wish we could stay longer!

Felt very homely! Will definitely plan a longer stay next time!

Eulene V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eulene V

Uitstekend

Uitstekende waarde vir geld.

Llewellyn C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn C

Couples budget-friendly escape.

Very tranquil and private. Close to the beach for lovely, beautiful morning walks.

Anthony V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony V

Baie rustig. Netjies. Naby alles geleë.

Ons het onsself geniet. Naby alles geleë.

Errol T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol T

Dit was n heerlike kuier en is regtig n pragtige plek. Braaiplek, swembad en agterplaas is regtig iets besonders en heerlik om te geniet.

Waarde vir geld. Heerlike plek om net weg te breek en jouself te kan geniet.

The Tiki Hut se terugvoer

Thank you Errol. It was a pleasure hosting you and your family.

The Tiki Hut
Maritza M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza M

Rustig, mooi, skoon en lekker gerus.

Sal vir seker teruggaan.

Candice-lee S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice-lee S

Quiet, relaxing and perfect for a much needed break away.

My husband and i treated ourselves to a long overdue weekend away in celebration of our Anniversary. What a treat! On arrival we were blessed with sparkling wine on ice and chocolate covered strawberries. Thank you Mandi, what an amazing surprise. Overall it was a time of absolute relaxation and rest. The kitchen could use a few extra utensils but otherwise the house is lovely, spacious and really has everything else that you need. I know that if we had the opportunity to go to Tiki Hut again... we would definitely take it! If you're considering it, do yourself a favor and make that booking.

Florance C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Florance C

Very pleasant, nice and comfortable with a few short comings.

We missed DStv, broom, mop, dustpan, dishes, more crockery, plastic bowls, normal cold drink glasses, tray, colander, and an iron and iron board. The pool was not cleaned, need better quality pots and pans. There is Wi-Fi but no cabling to connect devices and not communicated to bring along. Overall it is a lovely place, just needs a few more things. The owner came around but they did not communicate that.

Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goshawk-straat 16, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe496f4f1eab06582d9c6cedfb89af4635d6d55ae3d4bbcaaaa2351a3aa036154d0f0e78fd4138c01a0ec93613758edd02ca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 16 Goshawk Street Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.721768194892 17.958102822304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang