Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tiki Hut

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Lynn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Tranquility, love the place. It was bliss. Beach walks. Relaxing and very clean. Amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, ontspanne, in 'n pragtige, netjiese woonplek met werklik alles wat nodig is. Wat 'n fantastiese kuierplek/wegbreekplek. Stil en rustig, lekker eenkant vir ons wat wou vlug uit die stad. Goeie WiFi, lekker braaigeriewe. Mooi omgewing, digby lekker dorpe. Ons gaan beslis terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Peaceful So peaceful. Mandi, the host, was amazing from the enquiry right up until check-out. I highly recommend The Tiki Hut and we will return soon. It was within walking distance to the beach and the sunset was so magical. Wish we could've stayed longer. The unit has everything that is needed from a coffee plunger to a hairdryer. Thank you once again for a lovely stay, Mandi!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Feroza O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Almost perfect if it wasn't for the bed. Everything was perfect except the bed. It was so hard that we didn't have a good night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik, ruim en rustig. Ons het baie lekker gebly. Was baie gerieflik en ruim met 'n lekker braai-area wat ons geniet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yannich P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Definitely weer, maar vir 'n week lol. Dit was fantastic en rustig. Was lekker uitgerus en het weer kans gesien vir die werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Henning D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Netjies, romanties, skoon, ongelooflik lekker kuier. Was ongelooflik lekker. Sal enige tyd dit aanbeveel. Die plek was netjies en skoon. My verwagtinge was oortref. Sien jullie definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monique K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Tiki Tai. Die plekkie was presies soos op die foto's, baie aangenaam. Al haakplek was die ongemaklike bed en die yskas wat nie skoon was nie. Ons kon ook nie te laat by die braaiplek sit nie oor die sterk wind, en die braaiplek is oop. Verder het ons die rustige atmosfeer baie geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Was expecting a bit more, according to the pictures on the website. Our stay was comfortable, but some attention to the below details would have made it more pleasant: (1) Undercover braai area as it was pouring with rain. (2) The splash pool/braai area was in a common area. (3) Our neighbours above were very rowdy. (4) An information flyer with nearby restaurants/coffee shops/pharmacies would have been appreciated. (5) Lighting in the kitchen was very poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mandi
The Tiki Hut
Hi Charmaine, I'm sorry about the rain during your one-night stay. We have found that in today's world, information flyers have become superfluous. People typically use Google to research the area, and flyers become outdated very quickly, especially in our fast-developing village. Each apartment has its own braai area and patio, as advertised. Additionally, the pool and firepit area are communal, as advertised. I'm glad you had a comfortable night.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goshawk-straat 16, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe496f4f1eab06582d9c6cedfb89af4635d6d55ae3d4bbcaaaa2351a3aa036154d0f0e78fd4138c01a0ec93613758edd02ca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 16 Goshawk Street Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.721768194892 17.958102822304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang