The Timeless Way
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harderstraat 5, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Timeless Way is 'n eenvoudige dog netjiese selfsorggastehuis in 'n stil straat in Vineta, 'n area sowat 3,5 km vanaf Swakopmund se middestad. Dit is naby die see en verskeie eetplekke en winkels.
Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat elk hul eie privaat badkamer het. Die luuksste eenheid is op die eerste verdieping en het 'n see-uitsig van die leefarea af. Daar is 'n ruim leefarea met 'n binnebraai waar gaste tyd saam met hul vriende en familie kan deurbring. Al die ander eenhede het 'n buitebraai-area.
Die gastehuis is net 400 m van die strand af en gaste kan die mooiste sonsondergang van hier af geniet. Die Platz am Meer Winkelsentrum is sowat 700 m van die gastehuis af. Dié sentrum bied verskeie goeie restaurante en van die beste winkels in Namibië. Swakopmund is baie besig in Desember en het verskeie doendinge vir oud en jonk.
Die gastehuis se personeel werk al vir meer as 10 jaar vir die gasheer en wanneer hulle gaste moet help, is hulle deeglik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Helmon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Harderstraat 5, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink The Timeless Way het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harderstraat 5, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang