Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tokyo 807

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 87, Kaapstad Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Tokyo 807 is 'n sjiek selfsorgvakansiewoonstel met moderne kenmerke wat ideaal geleë is in die lewendige Loopstraat in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Aangesien dit in die Moederstad se vermaak- en sakegebied geleë is met lieflike uitsigte oor Lions Head, kan dit 'n ideale opsie wees vir óf toeriste óf sakereisigers.

Dié woonstel met lugversorging het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike gimnasium asook 'n lieflike dak met 'n oneindig swembad wat spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende stad, Tafelberg en Leeukop. Daar is ook 'n buitebraai-area op die dak beskikbaar waarvan gaste gebruik kan maak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 759

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Loopstraat 87, Kaapstad Middestad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 87, Kaapstad Middestad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a4ad33b0f7d8b5043c688e68771c2f5cf748aef8374ae4dd9fc4cbe261b036497efe6596c0d54a1434a45a97c00edf4cbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 87 Loop Street City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92192 18.418694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang