The Tokyo Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loop-straat 87, Kaapstad (middestad), 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 355 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Tokyo Studio is 'n sjiek selfsorgwoonstel in Loopstraat in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit kan die ideale opsie vir toeriste of sakereisigers wees aangesien dit naby die Moederstad se vermaak- en besigheidsareas is en ook met 'n lieflike uitsig op Leeukop spog.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is oopplan. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en die dak met 'n randvloeiswembad en 'n panoramiese uitsig oor die stad, op Tafelberg en Leeukop. Daar is 'n buitebraai-area op die dak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 797
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Loop-straat 87, Kaapstad (middestad), 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tokyo Studio het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loop-straat 87, Kaapstad (middestad), 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang