The Top Cottage at Guadeloupe
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roos Bolton-singel 3, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Top Cottage by Guadeloupe bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Knysna, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n uittrek-slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea lei na die kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 is beskikbaar.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi.
Gaste kan op die balkon met 'n eetarea en 'n Weber-braai ontspan. Hier kan hulle ook skemerkelkies en die uitsig oor die strandmeer geniet. Gaste het ook toegang tot die kompleks se swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Albin & Jenny Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 79
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Roos Bolton-singel 3, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink The Top Cottage at Guadeloupe het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roos Bolton-singel 3, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap