The Tophat Luxury Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victor Smith-singel 21, Rooirivier-Rif, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Tophat Luxury Accommodation is in George en bied gerieflik gemeubileerde slaapkamers.
Gaste het 'n keuse tussen eenheid 1 met slaapplek vir 4 óf die Tophat-kamer met slaapplek vir 2. Eenheid 1 is 'n oopplan-kamer met 'n privaat slaapkamer op die grondverdieping. Daar is ook 'n kombuis, eet- en leefarea, asook ingeboude braaigeriewe.
Die Tophat-kamer is op die eerste verdieping en bied slaapplek vir 2 gaste. Dié slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die verblyf het 'n uitsig oor die tuin en swembad. Parkeerplek is beskikbaar. Ontbyt is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
George bied maklike toegang tot verskeie strande, soos Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai. Doendinge sluit voetslaan, bergfietsry en gholf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Victor Smith-singel 21, Rooirivier-Rif, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tophat Luxury Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victor Smith-singel 21, Rooirivier-Rif, George, 6530, Wes-Kaap